Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland Self-catering Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gary O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Excellent all round. Great hosts and absolutely amazing views and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Graceland Self-catering Cottages
Thank you Gary. So lovely meeting you and hope to see you back at Graceland in the near future. Keep well. Kind regards Graceland Management

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantasies. Prientjiemooi, baie vriendlike diens. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

The stay was excellent. Hosts were excellent as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oleh M
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Super! We enjoyed our tranquil stay and breathtaking views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tiziana G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

The cottage has an incredible view. The inside is rather old. After a renovation we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tlhokomelo M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

We loved our stay at the cozy cottage nestled in the majestic Champagne Valley. The host/caretaker Dave was very welcoming and polite. He gave us space and we thoroughly enjoyed our stay. The pictures on the website don't do justice to the beauty of the views the venue offers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker! Groot bederf. Dave het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Dis 'n wonderlike, stil plaas met 'n lieflike uitsig van die stoep af. Dis 'n groot, gerieflike eenheid. Alles is mooi skoon en Pretty het ons wasgoed gedoen en mooi versorg. Alles was goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Uitstekende waarde vir geld in die Drakensberg-omgewing. Privaat en wonderlike uitsigte. Baie goed geleë en bekostigbare akkommodasie in die Drakensberg. Privaatheid, uitstekende uitsigte en naby aan baie besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Graceland Self-catering Cottages
Mnr Oberholzer Baie dankie vir u pragtige terugvoering oor u verblyf by ons. Hoop werklik om u weer te ontvang. Heerlike dag vir u en u gesin Vriendelike groete Ria. pp Graceland Gastehuis

Heila V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Rustig en die uitsig is asemrowend mooi! Rus vir enige mens se siel. Om hier te oornag was uit-en-uit die moeite werd. Pragtige uitsig en omgewing en die huis waarin ons gebly het was gerieflik en skoon. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Hartlik ontvang, huis mooi skoon en die view is net asemrowend! Ons is hartlik ontvang, huis is baie ruim en skoon. Ons het die mooi view baie geniet. Dis asemrowend mooi! Sielskos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Graceland Self-catering Cottages
Baie dankie Amanda. Ek hoop om julle gou weer te sien. Heerlike dag verder Vriendelike groete, Ria.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 420
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 420
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champagne-vallei R600, Sentraal Drakensberge, Winterton, 3304, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92ce3e1ec5e8c094061b03818cc2c0d81045be9dc768c030c186194e8ca3cb90c430e3af620eb80859d1725d3f5c9bb717ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 420 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 R600 Champagne Valley Central Drakensberg 3304 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.994581 29.458025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang