Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny B's Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Granny B's Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tina D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Uitsig va n see en tafelberg wonderlik!

Baie mooi netjiese woonstel. Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Was werklik amazing. Sekuriteit baie goed. Lekker binne loopafstand van strand en eetplekke. Sal beslis weer gaan!

Cecile S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S

Granny B is 'n klein en knus blyplek.

Ons het heerlik gebly, dankie. Sou net graag meer eetgerei, glase en borde wou gehad het.

Granny B's Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is maklik om 'n goeie gasvrou te wees as jou gaste so oulik soos julle is.

Granny B's Apartment
Rhona M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M

Asemrowende uitsigte op die see en Tafelberg. Bokkie, die gasvrou, is 'n uitstekende.

Fantasties en asemrowend.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c9e9be9b753e988f93a6f53b7c5e6ef35e1f1293818daf0b915076d5265d8d84a0914a14fd8d7a6b10a0ccdee26e6079e39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Shell Road The Bay Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8114917 18.4704859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang