Granny's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 158
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Elsie F - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was uit die boonste gestoeltes! Sal beslis weer kom. Dankie.
David M - Jan 2023
Algehele gradering
Alle fasiliteite is daar en baie bekostigbaar.
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was oor die algemeen 'n plesier.
Jackie F - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Mark H - Des 2021
Algehele gradering
Oozes character. Comfortable, homey, well equipped home, offering excellent value for the money.
Lees meerMagdalena M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goed toegerus, skoon. netjies en veilig.
Cecile L - Jan 2021
Algehele gradering
Huislike, veilige atmosfeer. Ons het die boshuis baie geniet veral die mooi tuintjie en die plonsbad in die hitte! Die lugversorging is 'n baie groot pluspunt. Dankie Mariaan vir die perfekte reëlings.
Michelle F - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Louise S - Jun 2021
Algehele gradering
Die huis was baie netjies.
Deon E - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Percy N - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, die plek is netjies en skoon. Die palisade om die huis maak dit baie veilig.
Lees meerLoraine W - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Dawie V - Sep 2019
Algehele gradering
Wat 'n fees! Netjies, lekker veilig en baie diere en voëls wat jou besighou.
Johan L - Sep 2019
Algehele gradering
Puik, skoon, rustig en baie mooi.
Gloria J - Aug 2019
Algehele gradering
A comfortable, homely, clean well equipped house.We had a number of wild visitors.
Lees meerMichal F - Jun 2019
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreeknaweek waar ons kon rus in stilte.
Franzette S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Regina G - Jul 2018
Algehele gradering
Pitkos vir die siel!
Granny's Place se terugvoer
Beste Regina,
Baie dankie vir jul kuiertjie in Granny's Place. Ons streef altyd daarna toe om die verblyf so gerieflik en bekostigbaar as moontlik te maak. Hoop die kinders het dit geniet met die diere wat die huis daagliks besoek het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Mariaan
Marie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Eunice K - Feb 2018
Algehele gradering
Amazing experience.
Henry K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Lekker rustig. Huisie netjies en skoon. Lugreëling in oranje kamer werk glad nie.
Lees meerGranny's Place se terugvoer
Beste Henry,
Baie dankie vir die resensie en dat u die foute onder ons aandag gebring het. Soos aan u genoem kan die lugversorger in die Oranje kamer slegs verkoel en nie warm maak nie, dus is daar nie fout met die lugversorger nie. Ons het elektriese komberse op die beddens geplaas indien dit koel word maar die temperatuur in Marloth Park is nie van so aard dat jy verhittings toestelle nodig het nie.
Ons vra onverskoning vir die skoonmaker wat so vroeg opgedaag het. Sy is aangespreek en dit sal nie weer gebeur nie. Ons hoop dat julle sommer gou weer by Granny's Place sal kom kuier.
Groete,
Mariaan
Jenny V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en heerlik.
Sanette V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Lees meerGranny's Place se terugvoer
Hallo Sanette,
Baie dankie vir die mooi review. Ons streef altyd daarna toe om die verblyf so gerieflik en bekostigbaar as moontlik te maak. Julle was werklik gelukkig om die sivetkat te sien. Die nagapies kom bedel altyd in die aande vir hulle piesangs. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Mariaan Vosloo
Kassie G - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek. Skoon en netjies. Uitstekende waarde vir geld.
Quintin K - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Granny's Place se terugvoer
Baie dankie Quintin vir die goeie review. Ons streef altyd om die beste diens moontlik te gee. Hoop ons sien julle gou weer.
Marlese V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig, skoon en netjies!
Werner V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker!
Granny's Place se terugvoer
Hallo Werner
Baie dankie vir jou resensie, ongelukkig was die selfoon nommer wat ek deur LekkeSlaap gekry het nie reg nie en kon ek nie persoonlik met julle kontak gemaak het nie. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Mariaan
Madelein P - Okt 2017
Algehele gradering
Naby baie diere en rustig.
Anne-marie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was regtig so ontspannend gewees.
David Hendrik V - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus en op 'n baie goeie plek.
Lees meerGranny's Place se terugvoer
Baie dankie vir julle review. Ons poog altyd om Granny's Place, Butterfly House en Elephant-House so gerieflik en gemaklik as moontlik inrig sodat gaste tuis kan voel. Ons hoop om julle eersdag weer te verwelkom. Groete
Rena W - Jul 2016
Algehele gradering
Ontspanning in die natuur.
Granny's Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons poog altyd om die beste diens vir ons gaste te gee by Granny's Place, Elephant House en Butterfly House sodat ons gaste gemaklik kan slaap en veilig voel. Daarby probeer ons om ons tariewe bekostigbaar te hou maar die belangrikste van alles is dat hul tuis moet voel. Ons hoop om julle eersdaags weer te verwelkom.
Heidi S - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplekkie wat ten volle toegerus is en perfek vir gesinne met klein kindertjies.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kameelperdlaan 1480, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang