Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elsie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Dit was uit die boonste gestoeltes! Sal beslis weer kom. Dankie. Ons het heerlik gekuier by Marlothpark. Granny's Place was gerieflik, veral met ons 3-jarige kleinseun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Alle fasiliteite is daar en baie bekostigbaar. Pragtuge tuin, lugversorging, plonspoel, goeie kombuis, twee eie badkamers. Baie lekker gebly. Die eienaar kan dit oorweeg om 'n filter en pompie vir die plonspoel te installeer.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Dit was oor die algemeen 'n plesier. Dit is altyd lekker in Marloth.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Alles wat jy nodig het. Ons het lekker geslaap, lekker gebraai en was in ons noppies toe ons wakker word met 2 sebras op ons stoep. Wat 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Oozes character. Comfortable, homey, well equipped home, offering excellent value for the money. The only improvements I could suggest would be to practice pest treatments regularly to eradicate more than usual bugs. Pool should be repainted/coated and cleaned as it was somewhat cloudy. Floor rugs need to be replaced with better quality rugs or at least secured with underlay so they do not shift or become trip hazards. Everything else was great and charming, as well as comfortable given the budget. We would certainly book it again. Wonderful, quieter location and good graded roads from asphalt main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Baie goed toegerus, skoon. netjies en veilig. Ons het dit regtig baie geniet. Geen klagtes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Huislike, veilige atmosfeer. Ons het die boshuis baie geniet veral die mooi tuintjie en die plonsbad in die hitte! Die lugversorging is 'n baie groot pluspunt. Dankie Mariaan vir die perfekte reëlings. Sal weer in die toekoms graag hier wil bly, alles wat 'n mens kan nodig kry en dis veilig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2021

Heerlik en rustig. Dit is 'n baie rustige en gemaklike verblyf. Huis weg van huis. Sal Granny's Place beslis weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2021

Die huis was baie netjies. Die trappe na die boonste kamer was 'n bietjie gevaarlik vir ouer mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Uitstekend. Dit was baie lekker gewees, baie veilig. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1480, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzM2MwZTQ0LTg1MjMtNDQ2My1hYTA1LTk0ZjdlZTBhYTE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 1480 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.346555144215 31.76440635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang