Graskop Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Christelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie oulik en goeie plekke om te besoek.
Graskop Self Catering se terugvoer
Hi Christelle. Baie dankie vir jou baie positiewe kommentaar oor julle kuiertjie hier by Cozy Guest Graskop. Ek waardeer dit ooreg.
Dankie Erika
Gordon V - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en veilig, en netjies ingerig.
Graskop Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle het dit geniet.
Groete
Erika
Megan C - Jul 2023
Algehele gradering
Ons was op ons wittebrood by The Cosy Guest House.
Graskop Self Catering se terugvoer
Hi Megan. Thank you so much for your valuable review of your visit to Cozy Guest Graskop. It means a great deal to us. Thank you, Erika.
Reinier G - Jul 2024
Algehele gradering
Dis 'n pragtige en rustige plek.
Graskop Self Catering se terugvoer
Hi Renier. Ek is so bly om te sien dat julle die tydjie by CozyGuest Graskop geniet het. Baie dankie vir julle positiewe komentaar.
Johan D - Sep 2023
Algehele gradering
Het net 1 aand gebly.
Graskop Self Catering se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is so jammer oor jou ongerief gedurende jou verblyf. Ek wil graag meedeel dat die braailek uitgesorteer is en gladnie meer in die eenheid rook inlaat nie. Ons het ook 'n vinniger WiFi pakket gevat wat daardie probleem uitsorteer. Dankie, Erika
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claredonstraat 43, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang