Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Great Company Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Great Company Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charnique D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnique D

Great experience, everyone in the area is very friendly.

Owner is very friendly. Would highly recommend anyone to come and stay.

Muller D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller D

Rustig, verskillende strande en naby winkels.

Heerlik, rustig, veilig en gemaklik.

Joan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan H

Rustig, veilig, waarde vir geld, smaakvol gemeubileerd, plattelands gasvryheid.

Heerlik gebly in 'n baie rustige en veilige omgewing. Absolute waarde vir geld, smaakvol gemeubileerd, kwaliteit linne, handdoeke en breekgoed, en gasheer wat uit sy pad gaan om ons welkom te laat voel.

Annalise E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise E

Ontspannend en goed gerus.

Die verblyf was heerlik vir iemand wat wou rus. Privaatheid was soms beperkend in terme van die opstelling van die huise in die kompleks. 'n Aanbeveling is net skoonmaakmiddels, 'n emmer en lappe.

Romantha B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romantha B

Wow, ek het lanklaas so 'n rustigheid ervaar.

Dit is beslis 'n plek waarna ons weer sal gaan. Die wegbreek is een wat vir lank sal onthou word. Selfs die kinders het dit baie geniet en wou nie terug huis toe nie. DANKIE, Leon.

Caroline M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M

Lovely area, felt very safe. The neighbours were friendly and very little noise.

There is a dishwasher, which we did not use. A washing machine would have been of use to us.

Jason S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

Our stay was very pleasant.

We were received very kindly and all the facilities met our expectations. Will definitely use Great Company Cottage again.

Neels D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Baie lekker gekuier.

Die diens van Leon was bo gehalte gewees, baie dankie.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-kompleks 2003, Mini-straat, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02d7e253f58103161b29e22e39da4256686daf32e14a6fe70e55a629722252174f8dfbd467bbffa0635e0dafe9bef495662c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2003 Mountain View complex Mini Street 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41416455118 19.197352319603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang