Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Pastures Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 88 resensies vir Green Pastures Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sharon H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H

Great.

Thoroughly enjoyed the peace and tranquility of the guesthouse. Very accommodating.

Roger F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger F

Sal definitief aanbeveel.

Baie goed, waarde vir geld. Baie netjies.

Jane B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B

Clean, safe, convenient.

It was very pleasant.

Sanet V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Stunning dorp met goeie gastehuise!

Vreeslik lekker gekuier. Vriendelike tannie wat ons gehelp het. Ek het net 'n handseep in die badkamer gemis. Dalk kan hulle dit ook net daar neersit.

Bronwin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin M

Amazing, quite.

It was a good stay to just unwind and calm down.

Cee-jay V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cee-jay V

Netjies, pragtige atmosfeer.

Die een aand se verblyf was besonder lekker. Sien uit na 'n volgende kuier by Green Pastures Guesthouse.

Danie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Aangenaam, rustig en lekker.

Dit was vir ons baie aangenaam en was lekker naby Checkers en winkels. Daar was geen geraas of swaar verkeer. Ons beveel dit sterk aan.

Philip K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Ons is toegelaat om sommer vroeg al in te gaan.

Baie netjies. Baie vriendelik. Baie veilige parkering.

Anzel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Lekker verblyf in George.

Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies en rustig.

Louisa H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa H

Aan te bevele, veilige, skoon akkommodasie met behulpsame gasheer.

Baie gawe en behulpsame gasheer. Verblyf skoon, veilig en goed toegerus met WiFi. Heerlik gebly en sal weer daarvan gebruikmaak as in die omgewing.

Hein V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

'n Uitstekende verblyfplekkie vir diegene wat wil wegbreek vir 'n naweek.

Die kamers was baie netjies en skoon. Ek het baie lekker gebly en sal die plekkie aanbeveel vir almal.

Wynamd B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynamd B

Goed.

Die remote van die aircon werk glad nie. TV kanale is te beperk.

Sandra P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P

Baie lekker.

Verblyf was aangenaam. Plek is skoon en netjies. Die matrasse is egter nie meer so stewig nie. Die gasvrou is baie vriendelik.

Ashley C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C

What you see is what you'll get.

The pictures advertised are exactly what we got. We only visited for 1 night and we enjoyed the stay and ease of mind with the safety measures.

Conrad B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Altyd vriendelike ontvangs en behulpsame diens.

Heerlike verblyf, welkome ontvangs en hulle gaan uit hul pad om jou verblyf gemaklik te maak.

Rodrick V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodrick V

Lekker.

Ja, dankie. Die bed slaap lekker, dit raas net baie as jy beweeg. As daar 'n sink kan wees en 'n mop vir die vloer opdroog.

Mischen S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mischen S

Sal verseker weer boek!

Alles was net soos dit geadverteer was. Vriendelike ontvangs. Parkeerplek net bietjie ongemaklik/beperk.

Debra R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debra R

Vir ons doeleindes het dit nie gewerk nie.

Al die kamers se deure loop uit op 1 binnehof. Geen privaatheid. Mense rook in die binnehof en mens ruik dit tot in die kamer. Gaste maak lawaai tot 12 uur in die nag. Die bad is vir kinders van 12 en jonger, niemand ouer sal inpas nie. Geen DStv of Netflix nie, slegs TV 1, 2, 3 en e.tv. Ons het 'n week gebly, so dit was 'n frustrasie.

Elizabeth R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth R

Kuier was goed. Spasie was gegee.

Verblyf was baie lekker. Mense was vriendelik en behulpsaam.

Keanan A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keanan A

DStv nie.

Die verblyf was oraait, hulle het nie DStv nie en WiFi bly wegval.

Damian S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Damian S

Pleasant.

Was nice and pleasant. Quiet and secure place tucked away. Had a very nice stay and would definitely consider it again.

Hans D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hans D

Not for older travellers. Steps.

For two people we got one knife, one fork and one teaspoon, two dinner plates and one soup plate.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ronel A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel A

Baie gerieflik.

Gerieflik en skoon. Baie hulpvaardig!

Jeannie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie M

Great.

Always a pleasant stopover en route to Cape Town.

Matthew B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B

Pleasant and relaxing.

The place was just what I needed. Good location with easy access to N2.

Kobie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie C

Die area en huis is goed geleë. Baie stil omgewing.

Kamer gerieflik, netjies en gemaklik. Dit sou 'n bonus wees as daar 'n mikrogolf in die kamer kon wees. Stortwater was warm, bed en linne gemaklik. Heerlike atmosfeer rondom die eenheid. WiFi was nie baie goed nie.

Qadira J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qadira J

Awesome.

Beautiful, cosy place.

Lizette S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Netjies, skoon en vriendelik.

Ek het nie baie tyd spandeer daar nie, vroeg uit en laat aand terug.

Jeannie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie M

Friendly, no-frills, value for money stopover point on a trip between the Eastern and Western Cape.

I've overnighted here for two journeys to Cape Town so far and will do so again. Helpful and friendly hosts.

Retha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Puik diens en waarde vir geld.

Veilige ligging, genoeg spasie om te werk vir besigheidsreis. Lekker warm stort. Baie dankie vir 'n goeie nagrus in skoon, kraakvars linne.

Marilize G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize G

Netjiese, skoon verblyf met 'n uitstekende ligging.

Ons was baie tevrede met ons akkommodasie by Green Pastures. Die ligging in George is ideaal naby die middedorp, maar tog in 'n rustige en veilige woonbuurt. Schalk het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Ek kan hierdie verblyfopsie sterk aanbeveel.

Nathaniel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel S

Dit was baie gou.

Was manet net daar vir een aand, vir werk en kon nie juis veel doen nie, maar die plekkie is heel oulik.

Tania C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Bekostigbaar, veilig en netjies.

My verblyf by Green Pastures gastehuis was baie aangenaam. Die eienaarres was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en skoon - wat baie gehelp het was die klein yskas in die kamer. Ek sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis en beveel hierdie verbly aan omrede ek dink dit is waarde vir geld asook bitter veillig.

Anitha D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitha D

Stil, rustig en geen hoorbare stadsverkeer.

Mooi uitsig oor die vallei en berge. Stil omgewing.

Juliana H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana H

Baie lekker gewees.

Baie mooi plekkie en het ons gepas.

Jamie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie S

Thank you so much for an amazing experience!

We will certainly visit again!

Delphine A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delphine A

Beautiful place. I would recommend Green Pastures anytime.

The place was beautiful and very clean and neat. We have an amazing time there and I will book there again. The area was beautiful and safe, with no noise and we felt at home. The welcome was warm and friendly and made us feel welcome. What a beautiful experience.

Justin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R

Has everthing you need.

We had a great stay. Would stay again.

Albertus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S

Rustig.

Lieflike plek. Ons het in eenheid 5 gebly. Dit sal dalk goed wees as daar net 'n kantgordyn voor die venster kan wees, want dis by die parkeerarea, so almal kyk in die plek in wat verbyloop. 'n Lappie om bekers en glase mee af te droog sal help as mens meer as 1 nag oorbly. Gasvrou was baie vriendelik.

Crystal W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal W

Basic accommodation perfect for an overnight stay.

Clean, secure, quiet, and very convenient. It's not self-catering, but there is a bar fridge in the room, as well as a kettle with tea and coffee supplies (although milk rather than coffee creamer would have been nice).

Jenny D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D

A beautiful guest house — very safe and pleasant stay.

Lovely location in George and an appealing guesthouse. Would definitely stay there again.

Cathryn S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn S

A good place for an overnight stay.

We were disappointed with the size of the sleeper couch. It is not big enough for 2 children. It cannot be advertised as a 4 sleeper with that sized sleeper couch. Our daughter slept with us in the bed which was not ideal.

Ricardo F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F

Skoon, netjies en baie veilig.

Baie lekker verwelkom en die plekkie is regtig netjies en skoon. Veilige ligging, maar verkeer op die pad dorp toe is 'n bietjie van 'n probleem, baie verkeer. Die beddens en duvet's slaap vreeslik lekker. Ek sal verseker weer daar gaan kuier, dis nie te ver van die winkels en restaurante nie.

Jeannie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannie M

An excellent stopover en route from Cape Town. The room was small, but clean and comfortable.

Friendly and helpful owners.

Santie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie T

Baie lekker gebly.

Parkering net effens 'n probleem, veral as jy met 'n waentjie reis.

Letitia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Goed toegerus en modern.

Die gastehuis het veilige parkeerplek, is in 'n veilige area en naby winkelsentrums en hoofweë. Ons het sommer 'n dag ekstra daar gebly. Daar is WiFi en 'n lig beskikbaar selfs tydens loadshedding. Dankie vir die gasvryheid.

Christa G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Gerieflik en netjies.

Goeie oornagplek! Ons was tevrede.

Kamohelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamohelo M

Beautiful, serene place in a great location!

The stay was great, it’s so beautiful and tranquil.

Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Gerieflik en netjies.

Dit was baie gerieflik en netjies.

Lincoln P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lincoln P

It was very nice.

Excellent service and we received a very warm welcome.

Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Lekker blyplek.

Die 2de keer wat ons daar bly en is baie tevrede.

Louise L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise L

Mooi plekkie.

Ek wil graag aanbeveel dat daar 'n mikrogolf in die kamer gesit word, ons kon niks warm maak nie en omdat dit so koud was, het ons dit gemis. Kon ook nie die braai gebruik a.g.v. die weer en daarom sou dit gehelp het as daar 'n mikrogolf was. Daar was ook geen eetgerei, geen plek waar ons die koffie koppies/glasse kon was nie, moes dit in die badkamer se wasbak was. Dit was 'n koud en nat week, het 5 dae gebly en die kamer is ten volle geteël wat maak dat dit bitter koud was in die kamer en die heater wat wel daar was, was stukkend, dan net vir gaste voorsiening maak met dalk 'n 9-fin heater en selfs 'n matjie of 2.

Green Pastures Guesthouse se terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir u terugvoering. Ons dui egter orals aan dat die eenheid slegs verblyf is en adverteer dit glad nie met kombuisgeriewe nie. Daar is wel ‘n eenheid met ‘n volledig toegeruste kombuis. Ons wag op die lugversorger se herstel, en dit is ongelukkig ‘n 3de party wat dit moet doen.

Green Pastures Guesthouse
Anna T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna T

Bykans geen TV nie.

Kamers naby mekaar, raserig saam met gaste se kuiermense. Baie netjies. Sal aanbeveel met voorbehoud.

Gonny B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gonny B

Good for only one night sleep over.

Only 1 towel per person for a two night stay with 2 persons and no place to dry wet towels or anything else wet, like coats. Only 1 chair in the room to sit on or to put your clothes on at night, no hangers in the cupboard. Television did not work.

Jacques L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques L

Was kort maar goed ingerig.

Dit was aangenaam en goed vir 'n kort verblyf.

Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter S

Comfortable enough for a short stay.

A bit remote.

Irma P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P

Goeie waarde vir geld.

Die kamer het alles voorsien wat ons nodig gehad het en is goed geleë. Toe ons die volgende oggend, weens probleme met ons motorfiets, nie 10 uur kon uit nie, was sy baie gaaf en het my in die kamer laat bly tot my man die probleem kon uitsorteer en ons verder kon ry. Baie dankie!

Peter T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Fantastiese, veilige ligging en baie vriendelike ontvangs.

Absolute waarde vir geld. Baie netjiese eenheid.

Iman E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iman E

Tranquil, pleasant, and comfortable.

The host welcomed us promptly on arrival and ensured we were taken to our room. Their house rules and regulations were clearly explained and visible. Overall, the guest house was beautiful, clean and very flexible in the sense we could come and go as we pleased with easy access to the main gate. Would definitely recommend Green pastures for the welcoming and excellent service they provided.

Natasja S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja S

Ons het dit baie geniet, my kids het dit ge-love en was soos huis weg van huis.

Ons het dit baie geniet, alles was netjies, en skoon, dit was veilig, geen geraas, ons kon kom en gaan, as ons vasgebrand het, kon ons vra. Dit was regtig gemaklik.

Heidi W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi W

Gasvry, skoon en veilig.

Naby die dorp, vriendelik.

Anne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Heerlik ontspan.

Kamer van R475 kort beslis 'n mikrogolf en kombuiswasbak. Was 2 dae daar baie ongerieflik om nie kos te kon warm maak. Groter plek van R700 fantasties!

Edmund J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund J

Baie lekker.

Kamers is ruim, netjies en eienaars baie gasvry, en plek is naby alles wat 'n mens nodig het.

Bianca E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca E

Lekker gebly.

Lieflike, skoon kamers. Veilige gebied en naby die nodige.

Hyran D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyran D

Peaceful, Relaxing, Clean.

It was a very nice place to stay at. One small request or recommendation, please include a mop/broom. But we will definitely see Green Pastures Guesthouse again.

Geoffrey P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P

Beslis 'n aanbeveling.

Sal ander aanbeveel om na Green Pastures, beslis 'n lekkeslaap gewees.

Anica T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T

Pragtige kamers. Goed toegerus vir kort verblyf.

Kamers is pragtig netjies. Goeie sentrale ligging. Vriendelike diens. Bietjie min parkering, maar ons het reggekom en dit was agter 'n veiligheidshek wat vir my belangrik is.

Lizette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Netjiese plek, aangename verblyf.

Die kamer en geriewe was netjies en voldoende. Was maklik om te kry. Sal weer daarvan gebruik maak. Gaste is belangrik vir die eienaars.

William V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Vriendelik, baie rustig, baie goed geleë.

Dis 'n lekker plekkie en die geriewe is netjies.

Warno V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warno V

Rustig, gasvryheid, gemaklik.

Hartlik welkom gevoel.

Jolene C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Kursus bygewoon saam met dogter.

Ons het in die Green Room gebly en als was baie netjies en skoon en baie gerieflik! Veilige parkering op perseel was beskikbaar. Ek het geen klagtes nie! Sal beslis weer hier oornag wanneer ek weer in George moet wees!

Leticia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia P

Good. Slept well.

Very clean. Maybe a microwave in the room.

Marius D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Presies wat ons wou hê.

Baie netjies en veilig ons het een aand oorgeslaap maar daar is 'n lekker kuierplek vir langer bly.

Fanie L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Baie netjies en die gasheer verseker dat alles gerieflik is en tevredenheid is vir hom belangrik.

Alhoewel parkering vir 'n groot voertuig uitdagend was, sal ek weer hier tuisgaan.

Anastasha S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Great.

Very warm and friendly services and safety was great.

Anton B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

2 nagte verblyf vir 2 volwassenes en 1 kind.

Het heerlik gebly by Green Pastures Guesthouse. Schalk het ons tegemoetgekom om vroeër in te boek en ons het heerlike gebly vir 2 nagte. Die Studio is gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig kry. Ons het heerlike geslaap op 'n baie gerieflike dubbelbed. Sal weer by Green Pasture Gastehuis oornag in die toekoms.

Elvina B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvina B

Uitstekende waarde vir geld.

Goeie ligging. Baie netjies. Uitstekende diens.

Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

We had a very enjoyable stay. Will definitely recommend this place.

We were welcomed by the owner who was very friendly. We travel to George often and will make Green Pastures our home away from home from now on.

Erica K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica K

Veilig en skoon.

Netjies. Baie klein.

Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Slegs vir oornag gebruik. Baie netjiese kamer.

As sakereisiger was dit ideaal en baie bekostigbaar.

Frans G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans G

Netjies, skoon en gerieflik.

Sien sterre.

Alida K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida K

Naby aan die middel van die dorp.

Plek was netjies. Goed versorg en eienaar was gasvry.

Desmond Johnny A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond Johnny A

Baie goeie akkommodasie. Moet net ontbytreëlings in kamers sigbaar maak. Familie wou ontbyt nuttig. Nie seker wat die reëlings is nie. Sal goed wees wanneer gaste inboek dat daar 'n boek in kamers beskikbaar is om die interne reëlings te verduidelik.

Akkommodasie is waarde vir geld.

Stephen N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen N

Clean, functional, great location.

Geared towards shorter stays, business trips etc. Had everything we needed, and enjoyed our stay.

Esme M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esme M

Comfortable.

Parking is very limited. Cleaning seemed to be only at exit.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan D

Kan aanbeveel.

Geen lugversorging. Slegs waaier. Ketel water en koffiebekers water in die badkamer by toilet beskikbaar. Onaanvaarbaar verblyf.

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9138310e9ad225b256f064b13680b6d8ab7248e08d7b9a9e73fdd5b93572f53bd76623a51acd7ed0051e0e0311f0034fae7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 18 Johan Heunis Crescent George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971080596538 22.437922954559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang