Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Pastures Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Sharon H
1 nag
5.0
Sep 2024

Great. Thoroughly enjoyed the peace and tranquility of the guesthouse. Very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sal definitief aanbeveel. Baie goed, waarde vir geld. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Clean, safe, convenient. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Stunning dorp met goeie gastehuise! Vreeslik lekker gekuier. Vriendelike tannie wat ons gehelp het. Ek het net 'n handseep in die badkamer gemis. Dalk kan hulle dit ook net daar neersit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing, quite. It was a good stay to just unwind and calm down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cee-jay V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies, pragtige atmosfeer. Die een aand se verblyf was besonder lekker. Sien uit na 'n volgende kuier by Green Pastures Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangenaam, rustig en lekker. Dit was vir ons baie aangenaam en was lekker naby Checkers en winkels. Daar was geen geraas of swaar verkeer. Ons beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons is toegelaat om sommer vroeg al in te gaan. Baie netjies. Baie vriendelik. Baie veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker verblyf in George. Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aan te bevele, veilige, skoon akkommodasie met behulpsame gasheer. Baie gawe en behulpsame gasheer. Verblyf skoon, veilig en goed toegerus met WiFi. Heerlik gebly en sal weer daarvan gebruikmaak as in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9138310e9ad225b256f064b13680b6d8ab7248e08d7b9a9e73fdd5b93572f53bd76623a51acd7ed0051e0e0311f0034fae7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 18 Johan Heunis Crescent George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971080596538 22.437922954559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang