Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Juliana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Stil, rustige, veilige gebied. Plek is netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goed geleë en voel soos mens se eie huis. Lieflike plek! Ekstra moeite word raakgesien - baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig, netjies en rustig. Pragtig, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly en die plek is baie netjies en skoon. Alles gehad wat ons benodig het in 'n rustige area. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was baie welkom laat voel en die plekkie was baie mooi skoon gewees. Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
1 nag
5.0
Okt 2024

Het baie tuis gevoel. Die plek was alles en nog wat as jy wegslaap van die huis af. My verblyf was baie aangenaam. Dit was alles in die detail en dit is die klein dingetjies wat tel. Alles was in werkende orde en baie skoon en netjies. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende, veilige, netjiese selfsorgeenheid op eienaar se perseel. Ons bly gereeld by Green Whisper. Ons word altyd vriendelik ontvang, alles is altyd 100 persent en mooi skoon. Ons motor is veilig geparkeer agter 'n veiligheidshek en die selfinklok en uitklok vergemaklik alles as ons laat kom wees, vlugte ens. Ons kom binnekort weer. Ons kan Green Whisper aanbeveel as uitstekende selfsorg akkommodasie. Dankie, ons het soos altyd lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Alles wat mens nodig het. Daar word vreeslik baie moeite gedoen om te sorg dat 'n mens welkom voel en tuis voel. Kan vir seker sê dit was uit al ons verblyf die beste plekkie. Dankie vir al jul moeite wat jul doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannieke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie beter as net goed. Dit is 'n wonderlike verblyf. Baie veilig en in 'n goeie area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uitstekende waarde vir geld, uiters skoon. Die cottage is uiters netjies en daar is tot snacks beskuit, melk en koffie tot jou beskikking en die eienaars het gereeld met my gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seugnet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige plek! Baie lekker! Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om dit 'n goeie ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 163 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang