Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfire Dolphin Coast Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Peter D
1 nag
5.0
Aug 2024

All good. Pleasant reception. Clean room. All necessary facilities. Good quiet position. Large shower with good pressure and hot water. Communal lounge with TV, honesty bar. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Awesome. John and Sharon were great hosts. Thanks for the welcome, and hospitality, and for making our stay great. Yes, you will see me again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharazahn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Die plek en mense is aangenaam en lieflik. Geen probleme, net 'n voorstel om 'n yskas in die kamer te hê sal gerieflik wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag
4.6
Aug 2024

Puik waarde vir geld, sal vir seker weer kom. Baie goed geleë naby lughawe. Akkommodasie was regtig mooi en het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Wonderlik! Hierdie plek het 'n ongelooflike uitsig! Ons het een nag daar oorgeslaap en die bed was baie gerieflik. Ons eet nie vark nie en hulle het nogal gevra of ons dit eet of nie en vir ons heerlike hoenderworsies gegee. Die ontbyt was heerlik en hulle was baie gasvry. Baie dankie daarvoor! Die enigste nadeel vir ons was dat daar nie 'n tv en aircon was nie, maar toe ons die deur oopmaak was dit heerlik koel en dit was so lekker om na die see te kyk van die stoep af, dat ek die TV nie eers gemis het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique M
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Loved our stay. Gorgeous views over the ocean. John and Sharon are amazing hosts and take great care of the property. It's about 1km away from the main beach but there are tuk-tuks available if you don't feel like walking. Would visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel R
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jul 2023

Slegs geskik vir 'n kort sakereis. Die kamers kan doen met nuwe linne en kan nuut uitgeverf word. Kan doen met 'n yskas en mikrogolfoond in die kamers. Ek het vier nagte geslaap en nie een keer 'n warm stort kon neem nie en dit na ek dit 'n paar keer onder hulle aandag gebring het. Die ontbyt was fantasties en die gashere baie vriendelik, maar nie behulpsaam met die warmwatersituasie nie. Met my laaste versoek net voor my vertrek het hulle my nie eers teruggeantwoord nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Sharon en John is vriendelike mense! Ek sal weer hier bly en die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia D
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Alles was 100%. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantastic. Very beautiful and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061e8c3688e6a19330b058e7174f66237d3cb67975d7ef34525005fc3a001774d95e6dc2c9bdf3cbe15a205c5d61d1771458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 76 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.655295008877 31.125833893254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang