Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenleaf Guestlodge

 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers met lugversorging het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n platskerm-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers
Kombuisie
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kantoor sluit om 20:00.

Rook is binnenshuis en op die omheinde stoep verbode.

Besoekers word nie na 20:30 toegelaat nie.

Stiltetyd is na 21:00.

Gaste moet met die bestuur reël as hulle wil braai.

Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Kombuisie
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Strykplank
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kantoor sluit om 20:00.

Rook is binnenshuis en op die omheinde stoep verbode.

Besoekers word nie na 20:30 toegelaat nie.

Stiltetyd is na 21:00.

Gaste moet met die bestuur reël as hulle wil braai.

Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39cf581985a71d8c691d8625c4802e0305fb68d2357dc093cd0ff138a94c8ccdd8eac935f98e7c4718c88c43a6eac89843da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 75 Walter Sisulu Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.125617883211 26.185288131237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang