Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenside Self-Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Greenside Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Perfectly peaceful.

The location was great for our activities. Perfect for a couple to stay in. The host was very kind and welcoming.

Tamarah G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamarah G

Absolutely amazing. Perfect hostesses, well-equipped cottage, peaceful.

Absolutely amazing. Andrea and Sandra were the perfect hostesses, very helpful and accommodating. The cottage was cosy, clean and tidy, and had everything we could possibly need, including load shedding arrangements, salt and pepper, and even washing powder. Not to mention the little chocolates and the long-life milk waiting in the fridge for us. So lovely and peaceful, yet in walking distance of everything. Will definitely plan to stay here on our next trip to Knysna.

Monray W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monray W

Lekker.

Was baie lekker om daar te woon.

Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Gasvryheid op sy beste.

Die eienaars was ongelooflik gasvry en die kompakte eenheid was baie netjies en goed toegerus vir 'n kort verblyf. Die bed was baie gemaklik.

Hans K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans K

Value for money. Well located.

Very nice cosy place to stay. Close to everything in Knysna - all within walking distance.

Craig F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig F

Rustige privaat oorslaapplek in Knysna.

Mooiste van die vyf eenhede waarin ons die week oorgeslaap het. Goed toegerus.

Chinique S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chinique S

Beautiful.

Beautiful little place with the most amazing hosts. We fully enjoyed our stay.

Erica B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Vriendelike gasvrye mense en die mooi skoon dorpies.

2 vriendelike gasvrouens wat jou dadelik laat tuis voel. Baie netjies en goed georganiseerd.

Ric M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ric M

Very enjoyable.

All necessary items provided and in working order.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your review Ric, we hope to see you again.

Greenside Self-Catering Accommodation
Lizelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Excellent location within easy walking distance to central Knysna. The room is well-appointed, especially well set up for loadshedding. Restful area, but less than 5 minutes from the action!

Very friendly host. Room very clean.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you Lizelle, for your wonderful feedback. It is much appreciated.

Greenside Self-Catering Accommodation
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cecilia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia D

Best place we stayed for the holiday.

Will definitely stay over again if in the area. The host is very helpful and friendly.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Cecelia. Ons waardeer jou goeie resensie.

Greenside Self-Catering Accommodation
Mariecel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariecel V

Klein juweel in Knysna.

Vriendelike gasvroue. Stoepie met braaiplek. Baie spasie. Ruim eenheid. Baie netjies. Sal definitief weer daar bly.

Julie Anne M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie Anne M

It was amazing.

The hosts were wonderful and readily available.

Felicity H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity H

Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Sandra en Andrea het ons sommer met ons aankoms tuis laat voel met hul vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons is ook bederf met heerlike beskuit en lekkers. Sal verblyf aanbeveel.

Hans E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans E

This is a place we have known well for a number of years, it has been good to be back.

The place is centrally placed and secure and has sufficient standard for a couple like us.

John S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Aangename gasvrou.

Alles wat nodig was is voorsien. Ons het lekker gebly en geen probleme ondervind nie. Die plek is naby aan alle benodighede, kleinhandelaars en die plaaslike waterfront en restaurante.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie ons waardeer jul terugvoering en hoop ons sien julle in die toekons

Greenside Self-Catering Accommodation
Renald A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renald A

Pleasant and enjoyable.

Very friendly and helpful people everywhere you go.

Gerrie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Aangename, rustige en vriendelike verblyf.

Skoon, rustige omgewing en waarde vir geld. Vriendelike mense. Verblyf netjies en loopafstand van Knysnawaterfront en meeste winkels.

Henry G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G

Home away from home very friendly and kind host.

Will definitely like to stay there again and will recommend any guest to visit them.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you so much for your review Henry. We look forward to seeing you both soon.

Greenside Self-Catering Accommodation
Suzette O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette O

'n Goeie plek om te oornag.

I think they need to modernise the entrance to the place. Using bolts to secure a sliding gate was crazy. They need to have gates that work with a remote. Otherwise, all good.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your review.

Greenside Self-Catering Accommodation
Juanita H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H

Buitensporig aangenaam.

Regtig bitter oulike eienaar. Sy het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en lekker te kuier. Altyd vriendelik en ek het met vrymoedigheid haar enige iets gevra. Die huisie waarin ons gebly het was baie lekker ruim en skoon, alle nodige geriewe was daar en ons het dit baie geniet om daar te bly!

Hans V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V

Baie rustig en ruim.

Baie lekker gebly en veilig gevoel. Die diens was baie goed.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Hans vir jou positiewe terugvoering hoop julle geniet nog jul vakansie verder en hoop om julle weer te sien. Sandar

Greenside Self-Catering Accommodation
Dave L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave L

Very friendly, reasonably priced. WiFi would help especially on business.

Well situated for business in CBD.

Nadia J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Baie aangename plekkie. Bekostigbaar.

Aangename, rustige plekkie. Baie bekostigbaar. Geriewe baie goed. Sentraal geleë. Sal vir seker enige paartjie aanbeveel om daar te oornag of selfs as vakansieverblyf te bespreek.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering, julle sal altyd welkom wees hier by Greenside. xx

Greenside Self-Catering Accommodation
Andrè K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè K

Baie lekker gebly.

Sal definitief aanbeveel. Netjiese, goed toegeruste akkommodasie. Baie veilig en vriendelike diens.

Bernice R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice R

Uitstekend.

Het baie lekker gebly. Was perfek vir my en my man.

Jasper H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper H

'n Lekker, rustige vakansie geniet, redelik naby besighede en die Waterfrontgebied.

Sien sterre.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir my resensie waardeer dit baie!

Greenside Self-Catering Accommodation
Riana V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Ligging is perfek met veilige parkering!

Ligging is perfek met veilige parkering! Stap afstand van alle winkels, restaurante. Verblyf is netjies en skoon. Eienaars ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie vir 'n heerlike, rustige verblyf! Sal hierdie aanbeveel vir almal!

Paul C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Great little place and value for money.

Great little place and value for money. The place is very basic, and self catering is leaned more to quick breakfasts. Overall we had no problem, was clean and was ideal for our budget. Walking distance to pretty much everything Knysna had to offer. Pubs, restaurants, shops, etc. Thank you Sandra.

Dave M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M

Sandra and Frank run an amazing operation!

This is one of many times that we have stayed at Greenside. The experience is always a great one. We can highly recommend Greenside and Frank and Sandra always look after us! Thank you.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good day Dave, thank you for your lovely review, you are always welcome.

Sandra and Frank

Greenside Self-Catering Accommodation
Dirk O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O

Dit het al ons verwagtinge oortref!

Ek en my man het in Desember in Knysna vakansie gehou. Ons het toe op die oulike plekkie afgekom vir bekostigbare verblyf. Die plekkie was uiters skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig het. Ons is so wonderlik ontvang en op die hande gedra. Ons voertuig het baie veilige parkering gehad. Die mall en waterfont was stap afstand vanaf ons plekkie. Ek sal Greenside Self-Catering Accommodation vir enige paartjie aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Ons sal beslis weer hier bly as ons in Knysna kom!

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jana vir jou wonderlike resensie, ek waardeer dit opreg. Julle sal altyd welkom wees by ons. Groete, Sandra.

Greenside Self-Catering Accommodation
Pieter G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Situated very centrally, the shopping mall and waterfront is within walking distance.

Greenside Lodge is ideal if one is looking for value for money accommodation to explore the Garden Route Region. Sandra and Frank made us feel very welcome and their hospitality is commendable. The small presents on our departure was highly appreciated and contributed to a memorable experience.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie Lorraine, vir ons positiewe resensie. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Groete, Sandra.

Greenside Self-Catering Accommodation
Adri B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B

Gerieflik en bekostigbaar.

Gerieflike, bekostigbare verblyf naby waterfront. Baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Adri vir jou positiewe review, ons waardeer dit baie.
Frank & Sandra

Greenside Self-Catering Accommodation
Elroy M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elroy M

Vetrek is te beknop.

Die kamer is heeltemal te klein vir twee mense en is ook boonop te beknop. Ek en my lewensmaat is al twee breed al kan nie ees verby mekaar beweeg in en om die bed nie. Ek sal aanbeveel dat dit slegs gebruik word vir een persoon, anders is die prys hopeloos te veel vir so 'n klein en beknopte vetrekkie.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Elroy vir jou terugvoering, nee ek weet dit is klein en kompakt - het nog nooit dit as ruim en luuks bemark nie dit is waarom ons nie kinders toelaat nie. Prys gewyse sal jy ver moet soek in Knysna en omgewing veral in Desember vir wat ons aanbied.
Groete,
Sandra
Greenside.

Greenside Self-Catering Accommodation
Kim D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D

The stay was absolutely perfect.

This is the perfect spot for a couple! It's inexpensive, private, self catering and extremely cheap! I would recommend to anyone. Sandra, you are a true gem! Thank you for making our stay so pleasant. Our privacy was respected and our "good mornings" was greeted with a bubbly pleasant chat. You and your family really made us feel at home and the little extra's was an unexpected bonus. Thank you for sharing your place with us and the little gift I left with. I love it! May you prosper with many more clients, who will get to feel like part of your family during their stay as we did. You really went above and beyond to accommodate us. We might just see you next year with our 3rd anniversary trip!

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dear Kim, thank you for the beautiful review, much appreciated. Looking forward to having you back with us next year for your 3rd anniversary .
Big hug Sandra

Greenside Self-Catering Accommodation
Danie N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Dit was fantastiese verblyf gewees!

Dit was nou werklik waarde vir geld gewees. Ek voel ons moet vir Sandra 'n pluimpie gee met die fantastiese ontvangs en die moeite wat sy gedoen het om ons baie welkom te laat voel. Dankie ook vir die lekkers wat sy voorsien het vir die terugtog.

Cobus P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

Baie vriendelike ontvangs, goed ingerig en baie netjies!

Eienaars van Greenside was baie gasvry, het 'n vriendelike ontvangs gehad, die verblyf is goed ingerig, baie privaat en netjies, ek het my verblyf terdeë geniet, sal dit vir enige reisiger aanbeveel!

Joseph N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

Bedankt Sandra voor die 3 mooie dagen bij jou!

Prachtige met de luxe van thuis selfsorg!!! Vriendelijke behulpzame ontvangst. Winkels en mooie uitgangsbuurt....in een woord...THE PLACE TO BE!

Roelf K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf K

'n Baie netjiese plek, goed toegerus, veilig parkeer plek en 'n baie stil omgewing.

Woonstel was naby die winkelsentrum. 'n Baie vriendelike ontvangs asook die vertrek.

Sunette M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M

Baie lekker.

Baie vriendelik en behulpsaam. Sentraal geleë en stapafstand van dorp en waterfront. Kan uitry na verskillende plekke en terugkom.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thanks Robert very kind of you for the lovely review hope to see you again some day. Sandra & Frank

Greenside Self-Catering Accommodation
Paul F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F

'n Lekker stil en veilige plekkie naby alles.

Ek het lekker gebly by Greenside, alles was mooi skoon en het die nodigste geriewe gehad. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en het dit vir ons aangenaam gemaak om daar te bly.

Nan P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan P

Home from home, with everything we needed.

Sandra and Frank are amazing hosts. Bless you. Loved all the little touches of hospitality. Within walking distance to all shops and waterfront. Will definitely be back.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you, Nan, it was such a pleasure having you here at Greenside. Hope to see you sometime again. Regards Sandra & Frank

Greenside Self-Catering Accommodation
Ferdi D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D

Waarde vir geld.

Vreeslik lekker hier gebly. Ons was verras oor die ekstra klein dingetjies waaraan die eienaar gedink het, bv. melk in die yskas, bottel water, radio en muskietafweerder. Baie dankie daarvoor.

Chris-maré S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-maré S

Baie aangenaam. Hartlik verwelkom en baie tuis gevoel.

Ons was baie tevrede. Het aan al ons verwagtinge voldoen en ons het lekker gebly.

Jeanette C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette C

Vriendelike mense.

Alles wat jy nodig het en genoeg privaatheid.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie JpP en weereens baie geluk met jul huwelik!

Greenside Self-Catering Accommodation
Catherine B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Very neat and clean with everything that you need, one can walk to Knysna town and Marina.

A lovely neat and clean cottage with everything that you need. The hosts are very helpful and accommodating without being obtrusive. It is great not to have to get in your car to go to town or down to the Marina or to walk along the lagoon, but still be near the beaches and other attractions with a short drive. There are lovely sunbirds and butterflies in the garden.

Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer

Cathy - thank you so much for the lovely review, it was only a pleasure to make your stay an enjoyable one and to have met you. Regards Sandra

Greenside Self-Catering Accommodation
Erika D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika D

Alles was netjies en skoon en wat ons nodig gehad het.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was baie klein, maar alles wat ons nodig gehad het was daar en alles was netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en ons kan dit regtig aanbeveel, veral vir oornag en ons sal definitief weer by hulle gaan bly indien ons in daardie rigting gaan.

Steve Z - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve Z

Lekker gebly, lekker geslaap, lekker gebraai en lekker gerus.

Dit is als wat jy nodig het. Skoon. Gerieflik. Mense wat omgee en sorg dat jy gemaklik is. Dankie vir 'n lekker week van ontspanning rus en sommer net lekker bly.

Ruben D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben D

Good time!

The cottage has everything you need. Will use it in the future.

Johann M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Excellent people.

Sandra and Frank are two lovely people. We enjoyed our stay very much and if ever in that area again will most certainly make use of the same accommodation.

Jacques V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Sal volgende Desember weer daar gaan bly!

Eienaars baie gaaf, kothuis stil en privaat, met 'n ruim grasperk vir kinders om te speel.

Ruan H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan H

Die akkommodasie is klein, maar baie gerieflik en skoon. Die eienaars is meer as behulpsaam en gasvry. Sowaar 'n juweel in Knysna!

Die akkommodasie is gerieflik en baie skoon. Dit is baie goed en sentraal geleë. Ons waardeer die eienaars se vriendelikheid en gasvryheid. Baie dankie!

Richelle B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richelle B

Gerieflike, rustige verblyf en baie sentraal geleë.

Baie rustig en privaat. Goed ingerig, skoon en netjies met baie klein ekstratjies. Eienaars baie gasvry. Daar is net nie afdak vir jou motor nie. Verder is alles aan te beveel.

Carol F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol F

It was very suitable for my purposes; accompanying a sports team on a tour to Knysna, I didn't need a large space.

It works well for short stays when not a great deal of time will be spent at the accommodation. Very close to Waterfront, so very convenient. Very pleasant owners!

Walter W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W

Verwelkomend en meer as ons verwagtinge!

Ons is ongelooflik vriendelik verwelkom deur die eienaars. Die eenheid het als gehad wat ons benodig het en ons sal beslis hierdie akkommodasie weer gebruik!

Janine Z - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Z

Warm en vriendelike gasvryheid.

Greenside is ideaal geleë. Die plek is skoon en netjies en ek sal dit verseker aanbeveel.

Natasha V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

The most amazing stay ever

The owners most amazing people ever, I would really recommended this establishment to anyone! It is located walking distance from town, it's safe, and has a really home-like feeling. They looked so nicely after us! Thank you so much, you will definitely see us again in the future. Kind regards, Natasha from Hermanus.

Roelof S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

BRILJANT. Uitstekende, vriendelike mensies met briljante diens.

Dit was wonderlik om die eienaars te ontmoet en lekker te gesels. Fantasmagoriese ervaring!

Justin K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin K

Die verblyf is perfek vir ons doeleindes, woord hoogs aanbeveel.

Dit was awesome, baie sentraal geleë, en stapafstand van alles af.

Jenny F - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny F

Skoon met alles wat nodig is in 'n stil, rustige omgewing naby Knysna sentraal

My ma (88 jaar oud) en ek het baie lekker gebly. Volgende keer na sal vir Greenside Self-Catering Accommodation twee enkel beddens. Gemakliker as op 'n dubbel bed. Klein kamer maar het alles in wat jy nodig het. Veilige parkeer plek vir motor. Ideaal vir oornag.

Bill W - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill W

Excellent accommodation!

Good,clean and comfortable accommodation close to all amenities. Set in lovely garden with complete privacy.

Cindy M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M

Good for 1 night stay

The cottage was clean and well equipped for the stay. The cottage is in the owners backyard and although you have a private entrance we did not really get that private feel. Property is in central Knysna which can be a bit noisy. Lady was very friendly and helpful but her husband was not as friendly - we decided to check out a day earlier.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacb322d3f0638fe6bd87408c5799545c474d95e9af53d053366749dbc21b9b3e807495ab578592cc58dd83da40fd6138dfc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 12 Rawson Street Knysna Central 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.036553309312 23.042850197421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang