Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenside Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greenside Self-catering Accommodation is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete. Die oulike dorpie beskik oor groen bergagtige landskappe wat kontrasteer met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmeer. Knysna bied natuurroetes, warm strande, wêreldklas-gholfbane en van die beste inkopies in die area.

Begroot akkommodasie is beskikbaar in óf die Flat-let óf 'n Bedsitter. Albei eenhede is baksteen- en mortelgeboue onder teëldakke, op gelyk grond in 'n tuinomgewing. Daar is aparte opritte vir elke eenheid deur gemotoriseerde hekke aan weerskante van die huis.

Die kompakte woonstelletjie is aan die sonnige westekant van die hoofhuis geheg, met sy eie ingang.

Die kompakte Bedsitter is 'n vrystaande gebou, 'n ent agter die hoofhuis. Daar is sekuriteitsbalke wat gekoppel is aan 'n plaaslike gewapende reaksie maatskappy rondom die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Greenside Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenside Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacb322d3f0638fe6bd87408c5799545c474d95e9af53d053366749dbc21b9b3e807495ab578592cc58dd83da40fd6138dfc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 12 Rawson Street Knysna Central 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.036553309312 23.042850197421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang