Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenvlei Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Yolande L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker vir saam vriende of 'n gesin met kinders. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie netjies en diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crisbel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing views. Beautiful clean place with stunning views and super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Bederf. Versteekte juweel. Goeie diens. Puik. Dit is 'n hidden gem. Die macaroon bederf was beslis een van my gunstelinge en ook die rustige ontbyt. Ek het beslis heerlik gebly en die uitsig, ligging baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruvé S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en ontspannend. Lekker gebly net te kort gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. They were very helpful with late check-in to accommodate our travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Uitstekend. Uitstekend, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Very comfortable, neat and clean with friendly hosts. The place was an overnight stop for us and we were very happy with the accommodation and the people looking after us. While we appreciated the aircon in the lounge area, it would be good to have fans in the rooms for the hot weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie J
1 nag
4.6
Aug 2024

Baie lekker. Baie rustig op die plaas, met vriendelike personeel - hulle macarons is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia G
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Had a very comfortable stay. Very clean. Friendly hosts. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Verblyf het voldoen aan ons behoeftes. Net jammer van harde musiek daar naby. Die verblyf het beslis aan ons behoeftes voldoen, maar die funksie wat die Saterdagaand daar aangebied was, was bietjie steurend a.g.v. harde musiek en luidsprekeraankondigings. Waarsku ander gaste tydens bespreking asb.!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei Guest Farm, Bottelarypad (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKf4ZFKZtBlOSt2SKGpm0GPv3abFdzEQgs90jYluwstA3WXqgv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 Groenvlei Guest Farm Bottelary Road (M23) 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.903355555556 18.729783333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang