Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbok Self-catering Country House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Grysbok Self-catering Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erika P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Lekker bly.

Jan en Karen het ons letterlik met ope arms ontvang. Daar was genoeg beddens en warm komberse vir ons en ons vriende. Die grysbokkies in die tuin is te oulik.

Reinett D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinett D

Ons kom beslis weer kuier.

Rustigheid, gasvryheid en uitstekende waarde vir geld.

Renee E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee E

As jy 'n stil en rustige wegbreek soek, is dit net die plek vir jou.

Ons het baie lekker gekuier by Jan en Karin. Hulle het ons onmiddellik tuis laat voel. Die huis is ruim en bied ekstra geriewe wat dit net lekker maak, veral as 'n mens vir 'n paar dae daar gaan bly. Die omgewing met die grysbokkies het die verblyf net ekstra spesiaal gemaak.

Sumarie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie L

Special.

Wonderful, friendly and hospitable hosts. Roomy and everything you would need and more! The kids loved the little deer and animals. Load shedding did not influence our stay!

Alma E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma E

Asemrowend.

Dit was wow! Skoon, netjies, privaat. Het die stilte van die plaas geniet.

Jaques P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques P

Baie gerieflike blyplek en goeie waarde vir geld.

Wat 'n lekker rustige kuier in 'n ou groot plaashuis. Die huis het alles wat mens nodig het om lekker te bly. Daar is selfs WiFi indien jy wil seker maak wat in die wêreld aangaan. Die braai area is ook baie lekker ingerig en reg vir 'n groot kuier. Ek sal beslis weer daar bly wanneer ek in die omgewing is.

Theodore V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore V

Gerieflik, lekker, vriendelik, tuis.

Fantastiese gasheer en gasvrou - Jan en Karen. Het baie moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Het elke dag kontak gemaak om te verneem of alles in orde is met ons verblyf. Het soos familie begin voel. Gemaklike en gerieflike verblyf. Volledig toegerus met wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Rik + Monique P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik + Monique P

From 14 places we stayed in 6 weeks, Grysbok is in the top 3.

Fantastic country house. Enormous space, very well equipped. Don't hesitate to book. Try to stay longer than 1 night.

Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R

Rustigheid, stilte en vrede.

Met aankoms is ons welkom geheet asof ons mekaar jare lank ken. Jan hulle is absolute hartsmense. Tipiese plaaslewe vir ons plaasjapies. Terwyl ons lekker sit en braai, loop die grysbokkies verby jou en die skilpad kom kuier. Die huis is lekker ruim vir groot gesinne of vriende wat saam reis en wil oornag op 'n werkende plaas.

Patricia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia R

Jan and Karin Brink were very friendly and helpful.

There was a problem with the water owing to the nearby roadworks and the severing of the water pipe: outside the control of the host but meant there was a delay in getting clean water and no hot shower available. The solar light bulbs were a problem for us as they come on in the night with Eskom loadshedding and this wakes us up and there is no off-switch (the bulbs in the main bedroom are in the main light fitting). We prefer to sleep in the dark, but others may prefer light on.

Grysbok Self-catering Country House se terugvoer

Thanks for the honesty, I really struggled with the water due to the main supply interrupted from the roadworks. The water was fixed the next day. We now also realized that the emergency lights for loadshedding does not always switch off. We have made some chances to correct that also. All your inputs help us to make it a better stay for everyone. Thanks again for your support.
Jan and Karen

Grysbok Self-catering Country House
Wayne H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H

Welcoming, friendly stay.

We had an awesome stay with lots of space for everyone. Nice braai space. We all enjoyed watching the buck. Good advice from the owner on things to do.

Nordic Saga Investments G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nordic Saga Investments G

A comfortable overnight stay!

Hosts were very welcoming and helpful. We loved the grysbokkies in the garden, especially the baby!

Karmin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmin B

Ou plaashuis en 'n bietjie plaaslewe.

Was ontvang soos ou vriende, daar was speelgoed vir ons kinders, 6 en 3 jaar oud. 'n Kot vir ons baba, 1 jaar. Ons het baie lekker ontspan en 'n bietjie Karooplaaslewe ervaar.

Carol H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

It was fantastic. Thanks Jan and Karen.

We couldn't have had a better holiday. One needs to be prepared to live on a farm, and it was just what we needed.

Adri H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri H

Baie lekker gasvryheid.

Ons dit baie geniet. Die bokkies is te oulik en Jan en Karen is baie oulike mense. Baie dankie julle.

Danae C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danae C

Super funky, spacious and clean.

We were thankful to be able to find this overnight place at the last minute, and we were given the entire house for the rate of one room, which was extremely generous. The place is funky in that it's a much older style, but no complaints about the cleanliness or hospitality. The owners met us on-site during load shedding and though it was super creepy to arrive in such a large house in the pitch dark, they had security lights for us and gave us a tour of the property so we didn't feel so overwhelmed. They also gave us directions to the closest eating establishment which was a good 15 minutes away, but when we returned, it was peaceful and we slept well. The only issue was that the water heater did not work (cold showers), and it turned out that the gas had been turned off outside as the property hadn't been stayed in for a while, and I guess they were trying to prevent a potential leak. They fell all over themselves to try to make it right, though, and we eventually figured it out on our own.

Dawie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Ons kuier was beslis te kort in hierdie rustige Karoo-omgewing met die mooi sterre en dierbare gasheer en gasvrou.

Ons is hartlik verwelkom en het heerlik gekuier in die tuin saam met die grysbokkies en voëltjies. Die omgewing is stil en rustig en die plaashuis uiters goed versorg en gerieflik. Ons wens hulle genoeg reën op die regte tyd en seën uit die hand van die Skepper wat hierdie mooi omgewing gemaak het.

Wynand C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand C

Amazing.

Jan en Karen is amazing mense wat jou met die intrapslag laat welkom voel. Ons het lekker gebly en kuier in hulle pragtige plaashuis. Sal enige tyd weer teruggaan om te gaan kuier by Grysbok.

Toy N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Baie lekker om rustig op die plaas te verkeer.

Die plaashuis is ruim, lekker Lapa om saans te sit. Dit bevat al die geriewe asof by jou eie huis.

Zanri V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanri V

Die plaas se stilte laat ons harte warm klop. Ons het heerlik gekuier by Grysbok. Baie goeie en vriendelike diens! Jan en Karen sal ons verseker weer sien.

Lekker by Grysbok!

Marieta O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O

Heerlike plaashuis met opregte warm plaasgasvryheid.

Ons was vriendelik en hartlik by die plaashek ingewag. Heerlike, koel plaashuis, met 'n breë glimlag van Jan het ons dadelik tuis laat voel.

Heidi K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi K

A fantastic stay with incredible hosts!

Highly recommend Grysbok Self-catering Country House. It was a fantastic home away from home. Jan and Karen were awesome hosts! The animals all around us were such a beautiful experience. We loved every minute and will definitely be back.

Hennie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Goed toegeruste verblyf wat baie netjies is. Gasvrye eienaar.

Ons het die grysbokkies in die tuin baie geniet.

Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Heerlik!

Vriendelike mense en 'n hartlike ontvangs. Heerlike werkende Karooplaas. A.g.v. langdurige droogte gaan dit swaar met die boere, maar hulle moed, deursettingsvermoë en gulhartigheid maak dat mens weer sal wil teruggaan. Fantastiese ervaring!

Jannie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie N

Heerlike plaasatmosfeer, en wonderlike eienaars.

Ons was heerlik ontvang deur die eienaars. Hulle het gereeld kontak gemaak op pad soontoe. Baie lekker gebly en al die nodige geriewe was daar wat ons nodig gehad het. Pragtige plaasatmosfeer, en baie veilig.

Elizna V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V

Ons was 2 gesinne wat regtig baie gemaklik gebly het.

Ons kinders het veral die bokkies en die tuin vreeslik geniet.

Lizel D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel D

Heerlik.

Baie gasvry ontvang. Huis is groot en baie netjies.

Harry L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L

We had a comfortable, pleasant stay overnight after arriving at 16:00.

The house is large and roomy with many rooms and would be ideal for a large family group. The en-suite main bedroom even has a cot with a baby bath and there is a high chair in the dining room. The kitchen is fully equipped and the rest of the house is fully and comfortably furnished with everything you would expect in your own home, and more. There are many cupboards to unpack and store your personal belongings and clothes and plenty of clothes hangers to hang them on. The grysbokkies are beautiful and the adults quite used to people. The owners of the farm are friendly and very helpful and treat you almost like family, and make you feel at home in their lovely farmhouse.

Gerrit D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Lekker, rustige plaasatmosfeer.

Die huis is ruim en is goed toegerus. Die Brinks, ons gasheer en -vrou het ons by die ingang van die plaas ontvang en sommer dadelik laat welkom voel.

Michelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Rustige kuier op plaas.

Eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Geriewe was baie goed. WiFi was goed.

Elizabeth V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

’n Ware Karoo-ervaring!

Puik gashere.

Jacques W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W

Ruim plaashuis met regte plattelandse gasvryheid.

Ons het ons een nag by Grysboomplaashuis baie geniet. Die huis het als wat mens nodig sal kry en Jan het selfs gesorg dat hout beskikbaar is. Daar is n baie lekker kuierplek by die buitebraai. Dankie vir 'n baie goeie ervaring. Ek raai die huis vir almal aan, of jy kom met 'n groep van 2 of 10.

Mariette P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Lafenis vir die siel!

Wat 'n besonderse ervaring! Lieflike, groot plaashuis, toegerus met alles denkbaar. Ons het ons tyd by Grysbok vreeslik baie geniet! Ons het met 'n bitter swaar hart verlaat en sou graag langer wou bly. Ons kan met vrymoedigheid Grysbok aanbeveel. Dit is 'n stukkie hemel in die Klein-Karoo. Jan en Karen is fantastiese mense en hul gasvryheid was regtig uit die boonste rakke.

Joe K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K

Rustig en uniek.

Baie vriendelike en warm eienaars wat verseker dat alles in orde is. Die ligging van die verblyf verseker 'n ideale wegbreek van die geraas van stadslewe. Die bokkies rondom die huis is ook 'n unieke ervaring.

Marita M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M

Lekker stil, rustig en privaat - op gerieflike afstand buite die dorp, so 'n mens kan die natuur lekker beleef.

Baie dankie, ons het die een nag wat ons daar oorgeslaap het, baie geniet. Rustig buite tussen die grysbokkies sit en kuier met die lieflike sonsondergang en voëlgeluide. Die plekkie het als wat 'n mens nodig het, tot lekker lugreëling in sommige kamers. Ruimhartige, aangename gasheer- en vrou. Sal graag weer jul plekkie besoek.

Ria J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria J

Ons kuier ok gewees.

Die huis is groot, maar nie baie skoon nie. Baie stowwerig. Aircon in een kamer het nie gewerk nie. Karen en Jan is baie vriendelik en hulpvaardig, het net te veel na ons smaak kom kyk of ons ok is. Ons sou meer daarvan gehou het as hulle eerder op 'n WhatsApp vra, as om so baie 'n draai te gemaak het. Die huis is gerieflik vir 'n gesin, kindervriendelik.

Wynand B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Awesome.

Baie lekker gebly. Eienaar en gade baie vriendelik en behulpsaam.

De Wit V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wit V

Great setting and class hosting.

Jan and his family went out of their way to make it a memorable weekend for us, especially my parents in-law and my wife’s nieces.

Jasper M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M

Uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf vir familie of groep. Verblyf skoon en netjies en alles wat ons benodig was daar. Ontvangs was vriendelik en hartlik en sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir aangename verblyf by julle en het dit geniet. Sal beslis weer wil gebruik en hoogs aanbeveelbaar.

Matt D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matt D

Ons het heerlik gekuier! Baie dankie vir die wonderlike ervaring. Ek sal Grysbok en Jan Brink en gesin se gasvryheid nooit vergeet nie.

Baie dankie aan Jan en gesin vir julle wonderlike gasvryheid. Jul het uit jul pad gegaan om ons kort verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Grysbok Self-catering Country House se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier op die plaas. Kom gerus weer.

Groete
Jan en Karen

Grysbok Self-catering Country House
Trevor T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor T

Die gasheer Jan en sy familie was absoluut fantasties.

Baie lekker gekuier en Jan het ons leer "bass" vang in die dam op sy plaas. Fantasties om met verskillende diere in aanraking te kom. Die bokke loop vrylik op die plaas rond en Jan en sy familie is net baie, baie goeie gashere. Kan nie uitgepraat raak oor die verblyf by Grysbok nie. Baie dankie Jan en die Brink-familie.

Grysbok Self-catering Country House se terugvoer

Ons het julle baie geniet. Julle is trotse mense met ongelooflike goeie waardes. Enige selfsorg eenheid kan julle met ope arms ontvang. Sjoe, en daai seun het mooi oë.

Grysbok Self-catering Country House
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmstbA2DLcwDcQWicmXQeRqotlv4K7L2WB3fmK0SML1CDEwVwnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 11 mense 41 5 1 5 Farm Môrester Off the R62 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.606836764851 22.038934975863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang