Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbok Self-catering Country House

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Grysbok Selfsorg Country House is op 'n werkende plaas geleë, 17 km buite Oudtshoorn op die R62 in die rigting van Calitzdorp. Dit is net 10 minute se ry vanaf Oudtshoorn.

Die plaashuis het slaapplek vir 10 mense en beskik oor 3 slaapkamers asook 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde kamer het 3 enkelbeddens. In die leefarea is 3 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas asook 'n ketel en 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir ekstra gerief. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet of in die sitkamer ontspan.

'n Verskeidenheid vrylopende diere kan op die plaas sowel as in die tuin gesien word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Verskeidenheid wynplase, wildplase, asook 4x4-roetes kan in die area gevind word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Grysbok Self-catering Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbok Self-catering Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmstbA2DLcwDcQWicmXQeRqotlv4K7L2WB3fmK0SML1CDEwVwnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 11 mense 41 5 1 5 Farm Môrester Off the R62 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.606836764851 22.038934975863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang