Gîte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Juneta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Carien V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike onspannaweek in die pragtige Franschhoek.
Gîte se terugvoer
Hi Carien, thank you for the great review. We would love to welcome you back again in future. Kind regards,
Gite Team
Stefan O - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing, calming and perfectly located.
Tom E - Mrt 2024
Algehele gradering
It was wonderful.
Gîte se terugvoer
Hi Tom
We are glad that you enjoyed your time at Gite. Hope to hear from you again in the future.
Malcolm R - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxed and tranquil.
Riette B - Sep 2023
Algehele gradering
Stunning plek en baie gerieflike ligging naby aan restaurante, maar steeds 'n plaaservaring.
Gîte se terugvoer
Baie dankie dat jy n resensie gelaat het Riette, daarvolgens kan ons probeer om ons dienste altyd te verbeter. Ek wens so julle het ons net laat weet dat julle sukkel met die houtvuur bad, ons sou julle verseker kom help het. Ek weet dat dit ook baie koud was toe julle hier was, en dit wel langer neem om die houtvuur bad warm te kry, maar ons doen dit mos elke dag, en ken al die kortpaaie om sukses te betaal. Regtig jammer dat jul terleurgesteld was daarmee. As daar 'n volgende keer is sal ons probeer opmaak daarvoor.
Jeannemarie P - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig, rustig, skoon en privaat.
Lees meerGîte se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Jeanne-Marie. Ons waardeer, en is so bly dat julle dit geniet het hier by Gite. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Nadia L - Jun 2022
Algehele gradering
Uiters fantasties.
Hardus V - Sep 2022
Algehele gradering
Sal definitief weer hier oorbly.
Gîte se terugvoer
Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n mooi resensie te skryf Hardus, ons sien uit om jul weer hier te verwelkom. Dankie weereens vir jou oulike voorstelle.
Lizette S - Sep 2022
Algehele gradering
Goed geleë om in Franschoek te kuier.
Antoinette B - Des 2021
Algehele gradering
Tyd was te min.
Santa A - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis waaroor daar lank gepraat sal word al het die wind gewaai.
Gîte se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit vreeslik. Ons is so bly julle het dit geniet.
Hoop om gou weer te sien.
Tracy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflik, rustig, gerieflik. Pragtige uitsig.
Gîte se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te los Tracy. Ons waardeer dit baie.
Winston T - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Heinrich V - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsigte, rustige wegkomplekkie.
Gîte se terugvoer
Liewe Heinrich,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te los. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Juneta
Michelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful getaway with stunning views.
Gîte se terugvoer
Thank you so much for leaving this lovely review Michelle! We are glad you enjoyed it here. Have noted your score on 'value for money' and we will run a few winter specials soon.
Garth C - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Gîte se terugvoer
Hi Garth,
Thank you so much for taking the time to leave a review.
We hope to have you back soon.
Kind regards
Juneta
Portwig I - Okt 2020
Algehele gradering
Keurige stil verblyf met goeie sentrale ligging.
Gîte se terugvoer
Hi Ilne,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit baie. Bly jul het dit geniet.
Groete,
Juneta
Dane N - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxation on another level
Gîte se terugvoer
Dear Dane,
Thank you so much for taking the time to write a review. We are glad you enjoyed the stay and especially the hot tub.
Kind regards,
Juneta
Charney B - Sep 2020
Algehele gradering
It was an unforgettable weekend.
Gîte se terugvoer
Hello Charney,
So glad you enjoyed it! We hope to have you back!
Kind regards,
Juneta
Johan V - Mei 2019
Algehele gradering
Could not have asked for a better spot in Franschhoek.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kon nie vir 'n beter plek in Franschhoek gevra het nie.
Ons het heerlike gebly. Die ligging is perfek, die uitsigte is pragtig en die verblyf is silwerskoon, ruim en modern. Ons het elke minuur geniet. 3 nagte was net te kort. Ons sal beslis weer terug wees. Dankie Juneta!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephan J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Gîte se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om iets te skryf, Stephan. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom weer!
Die warmbad is beslis 'n wenner!
Lynn V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf-opsie in Franschhoek.
Gîte se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Lynn! Ons is so bly julle het dit geniet.
Maajedah C - Jan 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful. Had a great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut pragtig. Het lekker gebly.
Ek sal vir seker teruggaan. Pragtig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gîte se terugvoer
Thank you so much for taking the time to review us Maajedah. We hope to see you again.
Chazelle E - Mei 2019
Algehele gradering
Snoesige nessie in die hartjie van Franschhoek!
Gîte se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf Chazelle! Bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Baie luuks!
Gîte se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Werner. Ons is bly julle het van die 'look' gehou, dit was altyd my man se droom om sulke modern huisies te bou! Hoop ons sien jul gou weer.
Groete Juneta
Annelien D - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste oornagplekkies waarin ons in 'n lang tyd gebly het.
Gîte se terugvoer
Baie dankie dat julle moeite doen om vir ons n resensie te skryf. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Danie S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met vars, netjiese akkommodasie.
Gîte se terugvoer
Dankie dat julle so mooi na alles gekyk het Danie! Hoop julle kan gou weer kom.
Michael D - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic, idyllic setting!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties, idilliese bestemming.
Hierdie is 'n pragtige, moderne plaasbestemming. Die houtvuur-warmbad is lekker en laat jou to om terug te sit en af te skakel. Antoinette was verskriklik vriendelik en seker gemaak dat ons gemaklik was die hele naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gîte se terugvoer
Thank you so much, Michael. It was lovely having you here and we hope to see you back soon.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang