Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wapadrand Guest Suite

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Vanaf R990 R792 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Wapadrand Guest Suite is 'n ligte en bekoorlike oopplan-eenheid in die veilige Wapadrand sekuriteitskompleks in Pretoria, Gauteng.

Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer, asook WiFi. Handdoeke word voorsien. Gaste moet asseblief eie lyfseep en haardroeër bring.

Die kombuisie is met die basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n ketel, yskas, mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeriewe, borde en eetgeriewe. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.
Let wel, daar is nie 'n oond of stoof nie.

Wapadrand ervaar nie beurtkrag nie.

Parkeerplek is naby die ingang beskikbaar.

Wilgers Hospitaal, The Grove Mall en Diep in die Berg is 2 km van die eenheid af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Wapadrand Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Gaste dink Wapadrand Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang