Guesthouse 1921
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfrontstraat 22, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Guesthouse 1921 is in Hartbeespoort op die waterfront naby die seiljagklub. Dis die ideale plekkie om te oornag of vir 'n naweek of langer weg te breek. Die gastehuis is naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede.
Daar is verblyf in Kamer 1, Kamer 2 en Kamer 3, wat almal keurig versier is en slaapplek aan 2 gaste bied. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Kamer 2 en Kamer 3 het beide 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.
Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n lessenaar, 'n yskassie en tee- en koffieskinkbord in. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het direkte toegang tot die tuin.
Kom geniet 'n sonsondergang met 'n mooi uitsig. Die voëllewe is ook merkwaardig.
Die Elephant Sanctuary, Monkeyland, Kabelspoor, Pretville, Slangpark, Chameleon Village en vele ander besienswaardighede is naby die gastehuis.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Waterfrontstraat 22, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Guesthouse 1921 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Schoemansville Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfrontstraat 22, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang