Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gull on the Bay Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marleen C
1 nag
5.0
Des 2023

Rustig, baie mooi plek met die mooiste uitsig. Sjoe, wat 'n fantastiese gastehuis. Mooiste uitsig, 'top of the range' blyplek, alles is net mooi en so rustig. Dis absoluut 'n gelukkige plek. Brian is die beste gasheer wat ek nog teëgekom het, en hy maak die heerlikste kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ongelooflik. Brian is baie gasvry en alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Netjiese, skoon verblyf. Brian was 'n uitstekende gasheer. Beste ontbyt. Sal beslis weer Gull on the Bay besoek. Die verblyf was uitstekend, naby geleë aan restaurante. Kos, diens was uitstekend. Sal beslis weer besoek en sterk aanbeveel vir enige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaamil D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Awesome. Friendly staff. Had nice chats with Brian.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Rustig en perfek. Sal weer by Gull on the Bay bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2021

We had a lovely, comfortable stay and made to feel welcome by a genuine sincere host. This is truly a lovely venue with a host perfectly suited to make you "feel at home". The home is well situated for a business trip or a holiday stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Pragtig, nuut en skoon met die mooiste uitsig. Die gasvryheid was ongelooflik, om nie eens te praat van die lekker ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Stunning. Ons het ongelooflik lekker gebly, sal definitief teruggaan! Als was lekker en 'n baie vriendelike host! Ontbyt was heerlik! Nee wat, hy sien ons weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Onbeskryflik en gasvry. Brain is 'n ongelooflike gasheer in 'n asemrowende omgewing. Die kamers was netjies en die uitsig is om oor boeke te skryf, die Nespresso-masjien is net 'n bonus. Die stilte en rus, te midde van die verkeer was opmerklik en dan die seeklanke in die nag met die koel Atlantiese bries deur die vensters is iets waarnatoe ons beslis weer sal terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miems S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Pragtige uitsigte en baie gasvrye en vriendelike eienaar. Baie dankie Brian! Baie mooi gastehuis met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland. Heerlike ontbyt wat Brian self voorberei. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gull-weg 5, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ODUwYjA4LTc1ZjQtNDc3Zi05Y2I0LTU0NjRlZjFiYmQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Gull Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.8057299 18.46779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang