Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gull on the Bay Boutique Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Gull on the Bay Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marleen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen C

Rustig, baie mooi plek met die mooiste uitsig.

Sjoe, wat 'n fantastiese gastehuis. Mooiste uitsig, 'top of the range' blyplek, alles is net mooi en so rustig. Dis absoluut 'n gelukkige plek. Brian is die beste gasheer wat ek nog teëgekom het, en hy maak die heerlikste kos.

Francois V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ongelooflik.

Brian is baie gasvry en alles was net perfek.

Sonja N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Netjiese, skoon verblyf. Brian was 'n uitstekende gasheer. Beste ontbyt. Sal beslis weer Gull on the Bay besoek.

Die verblyf was uitstekend, naby geleë aan restaurante. Kos, diens was uitstekend. Sal beslis weer besoek en sterk aanbeveel vir enige gaste.

Kaamil D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaamil D

Awesome.

Friendly staff. Had nice chats with Brian.

Mignon J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon J

Rustig en perfek.

Sal weer by Gull on the Bay bly.

Andre B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

We had a lovely, comfortable stay and made to feel welcome by a genuine sincere host.

This is truly a lovely venue with a host perfectly suited to make you "feel at home". The home is well situated for a business trip or a holiday stay.

Andre E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Pragtig, nuut en skoon met die mooiste uitsig.

Die gasvryheid was ongelooflik, om nie eens te praat van die lekker ontbyt nie.

Anneke L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Stunning.

Ons het ongelooflik lekker gebly, sal definitief teruggaan! Als was lekker en 'n baie vriendelike host! Ontbyt was heerlik! Nee wat, hy sien ons weer!

Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Onbeskryflik en gasvry.

Brain is 'n ongelooflike gasheer in 'n asemrowende omgewing. Die kamers was netjies en die uitsig is om oor boeke te skryf, die Nespresso-masjien is net 'n bonus. Die stilte en rus, te midde van die verkeer was opmerklik en dan die seeklanke in die nag met die koel Atlantiese bries deur die vensters is iets waarnatoe ons beslis weer sal terugkeer.

Miems S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems S

Pragtige uitsigte en baie gasvrye en vriendelike eienaar. Baie dankie Brian!

Baie mooi gastehuis met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland. Heerlike ontbyt wat Brian self voorberei. Sal enige tyd weer teruggaan.

Luschka T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luschka T

Lovely view. Fantastic accommodation.

Brian went out of his way to make our stay enjoyable. Very comfortable, easy access to shops and restaurants.

Jg H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg H

Ongelooflik en beste waarde vir geld.

Die eienaar Brian sien self na jou om. Vriendelik en gasvry. Beste waarde vir geld. Ongelooflike uitsigte, selfs vanuit jou bed. Heerlike ontbyt! Sal Gull on the Bay vir enige iemand voorstel.

Werner V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Moderne, luukse gastehuis.

Pragtige uitsig van die berg. Gastehuis is goed ontwerp om wind af te keer in die eilandkamer se balkon. Brian is eienaar en ontbyt koning. Baie lekker gebly in luuksheid. Naby aan baie eetplekke en winkels.

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gull-weg 5, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ODUwYjA4LTc1ZjQtNDc3Zi05Y2I0LTU0NjRlZjFiYmQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Gull Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.8057299 18.46779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang