Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gweilo

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Izzat M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

I have already recommended the stay to a few friends and will definitely return. Family had a blast and kids thoroughly enjoyed the water activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie H
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Excellent. Beautiful location. Plenty of space and lots to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reenen S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Lekker rustige kuierhuis vir vriende oor Paasnaweek met baie watersport op die rivier. Ons het heerlik binne of buite gebraai en eintlik nie baie dorp toe gery nie. Ons was net ver genoeg uit dat dit stil en lekker was. Die huis sit ook ver genoeg van rivier dat daar nie sommer ongelukke met kinders kan gebeur nie, maar naby genoeg dat jy ten minste twee na drie keer 'n dag op die rivier is. Daar is so baie om te doen dat ons nie by alles kon uitkom nie. Ongelooflik lekker gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen O
Kort verblyf
3.2
Des 2022

Familienaweek langs die rivier. Fantastiese huis! Rustige omgewing! Jy kan heel naweek ontspan. Die huis se ontwerp leen homself daartoe dat groot groepe mense saam kan kuier sonder om op mekaar se tone te trap. So in die algemeen is dit 'n wonderlike bestemming! Die negatiewe punte is egter die volgende: daar is onderhoud nodig by die huis (stortkoppe in die hoofslaapkamer buite werking, badkamerdeur van die tweede grondvloer slaapkamer nie geïnstalleerd, spoelmeganismes van twee toilette het aandag nodig, een van die buite-stoele is geskeur) en reëlings oor die beplande tyd wanneer gaste sal aanmeld, word nie gerespekteer nie (skoonmaakdiens was nog doenig in die huis vir 1.5 uur nadat ons arriveer het, i. e. ons kon nie ons motors aflaai en koue items in die yskaste sit nie). Gelukkig was die groep mense almal gemaklik en kon ons ons naweek geniet ten spyte van die klein jakkalsies!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mel
Gweilo
We are glad you enjoyed your stay. Thank you for your review. Unfortunately, we have to use cleaning services due to the lack of reliable local help. I apologize profusely for their miscalculation of time; they should have been finished well before your arrival. As you can see from previous reviews, this is not a usual problem. As this is a holiday house, I do not live in the area, so I am dependent on feedback from guests that stay in the house and cleaners to report any maintenance needed, as we are not a hotel with staff that serves this purpose. Perhaps next time you use Lekkerslaap or any of the home rental services, it would be most appreciated if you could drop an email to the host as soon as possible after your stay, so those small maintenance problems can be seen before the next guests arrive and not 3 weeks later on a review. Kind regards,

Dewald M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Heerlike naweek saam met vriende en familie teen die Goukourivier. Huis is baie goed toegerus en sal die verseker aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Ongelooflik. Best river accommodation!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Baie lekker, net te kort. Wens ons was 'n groter groep mense en wat langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leani J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2020

Pragtige uitsig oor die water, met lekker geriewe! Beveel geensins aan dat motorfietse of enige voertuie wat nie 4x4 op daardie grondpad ry nie. Dit is baie gevaarlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mel
Gweilo
Due to the high rainfall we have had in the last 2 months, the road has deteriorated very badly. The road usually gets scraped, but they have not done so yet. We do highly recommend that guests use the road through Stilbaai and I remind guests when sending check in details. Thanks for your feedback .

Manina B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Aug 2020

Dit was fantasties! Rit was angswekkend, verblyf was fantasties. 'n Teerpad sal waardeer word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Mel
Gweilo
Bly julle het dit geniet. Die pad deur Stilbaai is die better opsie, maar vat net langer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R8 700
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R8 700
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukou River-weg GK35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApV7j9PxRgQM5TfhQUEiHlWQWbQrEkmo9nN47yTEiPQjAQBMx0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 700 per nag, vir 18 mense 9 5 1 5 GK35 Goukou River Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.309 21.322222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang