Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Seehuisie

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Martelise M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Voel soos jou eie huis by die see. Ons het vreeslik lekker gebly by Ons Seehuisie. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Genoeg breekware en glase. Oulike noodliggies en 'n gasstoof vir load shedding. Die eienaar het aan alles gedink. Die ligging was vir ons perfek. Naby aan die strand en maklik om op 'n hoofpad te kom. Die huis is pragtig, ruim en gerieflik ingerig. Ons sal graag weer by Ons Seehuisie wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Baie gebruikersvriendelik en prakties. Huis het meeste dinge beskikbaar gehad wat 'n gesin alledaags gebruik. Dalk oorweeg om in sonkrag of 'n inverter stelsel te belê vir beurtkrag. Sal graag weer daar wil woon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alida
Ons Seehuisie
Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Beurtkrag is ongelukkig 'n realiteit en daarom is daar LED ligte voorsien by die huis met herlaaibare batterye vir die gemak van ons gaste.

Rita J
Lang verblyf
4.0
Mrt 2023

Die huis is ruim met 'n ingeboude braai wat baie waardevol was, want die wind het baie gewaai. Die huisoppasser en eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het regtig ons tyd daar baie geniet. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie lekker gekuier. Pragtige huis in 'n lekker omgewing. Huis gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 92, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdeb809f74353709ab3344890e6db98f7cd2a101e8a57c2391a29f5fb897f88299b234da00028c45ed3200fee1e296fbb4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 92 Rooibok Laan Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071798911463 22.17237773807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang