Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadingham Russell Holiday House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ilse V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lieflike woonhuis. Dit is 'n lieflike "leef" huis met al die geriewe wat mens nodig het. Die ligging is baie sentraal en in 'n stil woonarea. Die huis is baie netjies. Ons het lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor R
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

It was comfortable and central. The roof leaks outside in the patio area. Also, the patio chairs are in poor condition. Otherwise it was very nice. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja A
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2021

Lekker huis vir familie. Sal moet opgradering doen, soos breekgoed en wasbak in kombuis se proppe seel nie meer nie so water loop dadelik uit en nie reukverfrisser in badkamers en geen klein handdoekies gehad.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Toddy L
Lang verblyf
4.8
Jan 2020

Fabulous house. We thoroughly enjoyed our 10 day stay in this beautiful house. We loved the large, open plan lounge, dining, kitchen area and also the patio outside with lovely view of the mountains. The house was clean and well taken care of and the care close at hand in case anything arises. I would highly recommend this place and stay again if I get a chance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Ons was vir 5 dae daar oor Kersfees met 2 tieners en ons hondekinders. Baie aangename kuier gewees. Huis is ruim en gerieflik. Alles was netjies en skoon. Sal dit aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perlemoensingel 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e821b842f603dd75ac973adecfadccbb1faf06a61d38a06c54b099eb577a5690df8fb51186043a03f3ade39a318600e5dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Perlemoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.415431396543 19.192968638983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang