Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadingham Russell Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perlemoensingel 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hadingham Russell Holiday House is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir tot 4 mense in Sandbaai.

Hierdie eenheid op die onderste verdieping bestaan uit 2 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die boonste gedeelte van die huis is 'n stoor-eenheid. Slegs die onderste area is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat na 'n patio met braaigeriewe oopmaak en oor die berge uitkyk.

Hadingham Russell Holiday House is 1 km vanaf Sandbaai-strand en 5 km vanaf die sentrum van Hermanus wat 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk bied. Gaste kan ook aan 'n verskeidenheid doendinge deelneem wat wissel van abseil, ritslyntoere, bergfietsry, haaihokduik, en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Perlemoensingel 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hadingham Russell Holiday House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perlemoensingel 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e821b842f603dd75ac973adecfadccbb1faf06a61d38a06c54b099eb577a5690df8fb51186043a03f3ade39a318600e5dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Perlemoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.415431396543 19.192968638983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang