Haga Haga Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gerrit J - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetbare lekke bederf met die mooiste uitsig en verblyf!
Anton P - Mrt 2024
Algehele gradering
Haga Haga is die lekkerste vakansieplek waar mens se siel rus kry.
Corna W - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en vriendelike diens.
Patricia D - Apr 2024
Algehele gradering
Sal Haga Haga Hotel enige tyd aanbeveel. Was reeds ons derde besoek daar.
Haga Haga Hotel se terugvoer
Hi Patricia,
Baie dankie vir die positiewe opmerking tydens die verblyf by Haga Haga. Ons hoop om jou weer te sien.
Vriendlike Groete
Staff en Bestuur van Haga Haga Hotel
Michele D - Jun 2024
Algehele gradering
Pleasant stay.
Jaques S - Apr 2024
Algehele gradering
Nice stay with stunning views, the food could use some work and the kids' meals.
Jodie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek kan nie wag om terug te gaan nie!
Claire H - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely being right on the sea but hotel in need of an upgrade into this century.
Mark M - Jul 2023
Algehele gradering
Great location, great place, great people.
Haga Haga Hotel se terugvoer
HI Mark,
Thank you very much for the positive feedback.
Regards
Lyn
Nastassja B - Mrt 2023
Algehele gradering
Best place and very safe.
Theunie L - Jan 2023
Algehele gradering
Beste kuier en beste see-uitsig!
Rozanne S - Nov 2023
Algehele gradering
Groep vriendinne wat gestap het van Keimond tot Cintsa.
Pieter T - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Abigail W - Apr 2022
Algehele gradering
Little piece of heaven on earth.
Jenny M - Mei 2022
Algehele gradering
Delicious food and friendly people.
Haga Haga Hotel se terugvoer
Hi Jenny,
Thank you for the positive feedback, and we really happy that a good time, hope to see you back soon.
Regards,
Lyn
Herman M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Adele R - Aug 2020
Algehele gradering
Very friendly staff.
Haga Haga Hotel se terugvoer
Many thanks for your review, we appreciate the time you take to write nice things about Haga. A piece of heaven. Regards, Neil.
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mariners-weg 155, Haga Haga, Oos-Londen, 5272, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang