Hakuna Matata
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 800R3 258 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Hakuna Matata is 'n selfsorgvakansiehuis en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep wat op soek is na verblyf in Marloth Park. Dié vakansiehuis is net 200 m van die Krokodilrivier af wat die grens tussen die Krugerwildtuin en Marloth Park vorm. As jy gelukkig is, sal jy die Groot 5 aan die wildtuin se kant van die rivier gewaar. Die Krugerwildtuin se ingang is net 'n 20 minute rit weg.
Hakuna Matata het slaapplek vir 10 gaste, if 4 paartjies en hulle kinders. Die huis het 4 en suite-dubbelkamers en 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed, 3 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is lugversorging in die leefareas en slaapkamers.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die huis het 'n groot leefarea met 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt (gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring). Daar is 'n kroegarea met kroegstoele. Die leefarea lei via skuifdeure na 'n groot houtdek met piekniekbankies en 'n Weber-braai. Die dek bied 'n uitsig oor die huis se visdammetjie waar die wild hul dors kom les. Verder is daar ook 'n groot ingeboude braaiplek langs die lieflike swembadjie.
Gaste kan die wild wat vrylik rondloop tussen die huis aanskou, insluitend koedoes, vlakvarke, kameelperde, impalas en sebras. Marloth Park bied geriewe soos 'n slaghuis, kuriowinkel en 'n drankwinkel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jorge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Hakuna Matata het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang