Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfmoon Hollow Eco Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R328 aan die voet van die Robinsonpas, Ruiterbos, Mosselbaai-distrik, 6507, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Halfmoon Hollow Eco Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 mense in 'n klein vallei in die voorheuwels van die Outeniekwaberge langs 'n stroompie, 30 km vanaf Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, natuurliefhebbers en voëlkykers, of net gaste wat die gekheid van die stadslewe wil ontsnap.

Hierdie unieke, eko-vriendelike kothuis is met die hand gebou deur die eienaars en maak gebruik van sonkrag, en water word deur die bergstroom voorsien. Al die houtwerk is gemaak van bome van die plantasie, waarvan sommige ouer as 18 jaar is en deur die eienaars geplant is.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n stort en 'n kompostoilet. Omdat die kothuis so naby die stroompie was, kon 'n spoeltoilet nie geïnstalleer word nie, en in plaas van om te spoel, moet 'n koppie dennesaagsels bygevoeg word nadat die toilet gebruik is. Dit hou die toilet vars en versnel die komposproses. Twee slaapbanke is beskikbaar vir kinders op versoek. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die rustieke kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n knus sitarea en 'n kaggel, en maak 'n dek oop met braaigeriewe. Die kothuis is nie toegerus met 'n TV of WiFi-toegang nie, en beperkte selfoonontvangs is beskikbaar.

Die dek het 'n sitarea en braaigeriewe. In die somer kan gaste in die privaat plonspoel afkoel. Dit word aanbeveel dat gaste vooraf voorraad aanvul aangesien daar geen plaaslike winkels is nie.

Gaste kan na die plaasdam stap, met die moontlikheid om die plaaslike bobbejaantroep te sien, die paadjies te verken met 'n toevallige ontmoeting van 'n bosbokkie, ystervark, otter, of selfs 'n rooikat. Verskeie voëlspesies woon op die plaas, wat die tuiste van meer as 120 inheemse boomspesies, verskillende soorte fynbos is.

Doendinge in Ruiterbos sluit perdry, voetslaan- en fietsryroetes, 'n troeteldierpark en The Western Cape Butterfly Sanctuary in. Daar is ook verskeie restaurante en kroeë naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Div Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Op die R328 aan die voet van die Robinsonpas, Ruiterbos, Mosselbaai-distrik, 6507, Wes-Kaap
  • Gaste dink Halfmoon Hollow Eco Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R328 aan die voet van die Robinsonpas, Ruiterbos, Mosselbaai-distrik, 6507, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b37a50c1a1c5cdaa2bc993b4769481f1bb3f03d376326d0d28fafcdae99b439ad411b3ad4fcd1b9d49f80c089d695bb8236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 On R328 Foot of Robinson Pass Ruiterbos 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.940706803703 22.022789351796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang