Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangar Hideout

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Prakties en netjies, alles wat jy nodig het. Braaitang was tekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourence D
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Really good spot for a single or couple. Unique but special place. Highly recommend. I flyfish and spent three days on the water all day long. The Hangar Hideout perfectly complimented what I needed. A comfortable bed, a few kitchen utensils, outside fireplace area, clothesline, great shower, clean, modern. All in all perfect for me. See you next year for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Die Hangar Hideout was baie goed geleë aangesien ons te veel mense was vir die Canyon Cottage. Ons jongste kinders, 'n jong egpaar het hier gebly vir die naweek. Hulle is hengelaars en het die vlieghengel baie geniet. Dit was naby die damme wat hulle maklik kon bereik. Hulle was so ingenome met die plek en die ligging, dat hulle weer bespreek het om in Junie-maand daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Mooi en rustig. Ligging is veilig en naby aan die dorp. Baie mooi area met staproetes. Netjiese slaapkamer wat baie gemaklik en stil slaap. Lekker vuurmaak area buite.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Pragtige omgewing. Die kamer was skoon en netjies. Daar was komplimentêre tee en koffie, maar ongelukkig geen melk nie, en dis 11km uit die dorp uit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Neat accommodation in beautiful estate. Neat and quaint accommodation, would just recommend a source of media (TV/radio).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Die plek is fantasties en veiligheid ook. Beslis 'n plek waarheen ons weer sal kom besoek. Het dit verskriklik baie geniet en daar is meer as genoeg om te doen. Dullstroom-dorp is naby genoeg ook. Die stort se geyser alhoewel is bietjie klein en moet wikkel om binne 5 minute klaar te stort anders is daar nie meer warm water nie. Anders as dit, was dit 'n plek wat ek definitief sal voorstel aan enige iemand wat vir 'n naweek wil wegbreek. Kliëntediens is ook fantasties, geen probleme nie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Beeldskone natuur, perfek vir 'n romantiese wegbreek. Baie beeldskone natuur en die omgewing is iets om op verlief te raak. Die hele area bied baie aktiwiteite en bied 'n goeie rusgeleentheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walkersons Privaat Landgoed R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1d511ed283764e68efb29def950d699a2e4ae1b3982df373cc5a09fb3b3b38e32ea8480cbb2b4541073e7356d4e6b91f3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R540 Walkersons Private Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.353017169743 30.185091628519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang