Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangar Hideout

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Hangar Hideout
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Prakties en netjies, alles wat jy nodig het.

Braaitang was tekort.

Lourence D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourence D

Really good spot for a single or couple. Unique but special place. Highly recommend.

I flyfish and spent three days on the water all day long. The Hangar Hideout perfectly complimented what I needed. A comfortable bed, a few kitchen utensils, outside fireplace area, clothesline, great shower, clean, modern. All in all perfect for me. See you next year for sure.

Nick S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Die Hangar Hideout was baie goed geleë aangesien ons te veel mense was vir die Canyon Cottage.

Ons jongste kinders, 'n jong egpaar het hier gebly vir die naweek. Hulle is hengelaars en het die vlieghengel baie geniet. Dit was naby die damme wat hulle maklik kon bereik. Hulle was so ingenome met die plek en die ligging, dat hulle weer bespreek het om in Junie-maand daar te bly.

Tiaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Mooi en rustig. Ligging is veilig en naby aan die dorp.

Baie mooi area met staproetes. Netjiese slaapkamer wat baie gemaklik en stil slaap. Lekker vuurmaak area buite.

Etienne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne M

Pragtige omgewing.

Die kamer was skoon en netjies. Daar was komplimentêre tee en koffie, maar ongelukkig geen melk nie, en dis 11km uit die dorp uit.

Lynne B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynne B

Neat accommodation in beautiful estate.

Neat and quaint accommodation, would just recommend a source of media (TV/radio).

Etienne V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Die plek is fantasties en veiligheid ook.

Beslis 'n plek waarheen ons weer sal kom besoek. Het dit verskriklik baie geniet en daar is meer as genoeg om te doen. Dullstroom-dorp is naby genoeg ook. Die stort se geyser alhoewel is bietjie klein en moet wikkel om binne 5 minute klaar te stort anders is daar nie meer warm water nie. Anders as dit, was dit 'n plek wat ek definitief sal voorstel aan enige iemand wat vir 'n naweek wil wegbreek. Kliëntediens is ook fantasties, geen probleme nie, baie dankie!

Maurice K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice K

Beeldskone natuur, perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Baie beeldskone natuur en die omgewing is iets om op verlief te raak. Die hele area bied baie aktiwiteite en bied 'n goeie rusgeleentheid.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walkersons Privaat Landgoed R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1d511ed283764e68efb29def950d699a2e4ae1b3982df373cc5a09fb3b3b38e32ea8480cbb2b4541073e7356d4e6b91f3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R540 Walkersons Private Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.353017169743 30.185091628519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang