Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanlin Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hanlin Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die Waterbergstreek. Die lodge is die ideale plek vir gaste wat van die besige stad wil ontsnap.

Verblyf by Hanlin Lodge beskik oor 4 chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste elk. Dié chalets het oopplan-leefareas of aparte slaapkamers en 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuisarea met basiese verhit- en eetgeriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Elke chalet het ook 'n privaat braai-area.

Die selfoonopvangs is beperk op die plaas, maar gratis WiFi is beskikbaar. Die lodge het 'n plonspoel. Verskeie wild- en voëlspesies is op die plaas te sien en gaste kan laatmiddag vanaf hulle dekke kyk hoe die diere by die watergat kom suip.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Christa V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese suite. Heerlike naweek wegbreek - met die intrapslag deur zebra en kameelperde "verwelkom".
Jan 2024
Sidney C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, rustige naweek gehad in die mooi natuurskoon. Was lekker ruim gewees.
Apr 2023
Christelle P
4.6
Gemaklik en gerieflik. Mooi dek. Lekker braai-area. Dit was presies wat ons nodig gehad het, netjiese, gemaklike oorslaapplek vir 'n troue in die area...
Sien meer
Mrt 2024
Lynette O
Saam met lewensmaat
4.6
Totale rustigheid. Ons het lekker uitgerus. Ons het ook vrylik deur die plaas geloop en kon nader aan die diere kom vir foto's. Dit was baie rustig en...
Sien meer
Apr 2023
Truida S
Saam met lewensmaat
4.2
Absoluut heerlik. Natuurskoon, vars lug, wild, n dek buite wat mens die sonsondergang kan sien. Net wat ons nodig gehad het.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Hanlin Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0075c9bd8e24b074a7c547f472ed46f021efb752ba3fb5dd1d41634cb658f055e0bf6fe35acaf0e4136350ffba044c58563f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Maroelasfontein Farm Off the R33 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.836051318812 28.619641939618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang