Hanlin Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hanlin Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die Waterbergstreek. Die lodge is die ideale plek vir gaste wat van die besige stad wil ontsnap.
Verblyf by Hanlin Lodge beskik oor 4 chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste elk. Dié chalets het oopplan-leefareas of aparte slaapkamers en 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuisarea met basiese verhit- en eetgeriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Elke chalet het ook 'n privaat braai-area.
Die selfoonopvangs is beperk op die plaas, maar gratis WiFi is beskikbaar. Die lodge het 'n plonspoel. Verskeie wild- en voëlspesies is op die plaas te sien en gaste kan laatmiddag vanaf hulle dekke kyk hoe die diere by die watergat kom suip.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Hanlin Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang