Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Stay

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Thea F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was 'n baie lekker rustige tydjie. Sal hands down aanbeveel, netjies en skoon. Is baie happi! Baie vriendelike diens. Sal vir enige iemand aanbeveel wat 'n netjiese, skoon vakansieplekkie soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Dit was baie goed om hulle as gaste vir 5 dae te akkommodeer. Baie rustige mense en plesier om hulle in Happi Stay te huisves. Hulle is enigetyd welkom om te kom kuier. Vriendelike weskusgroete

Adam Cornelius C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dusi heerlik rustige plek geskikte plek vir 'n week wegbreek. Dit was 'n heerlike wegbreek. Sal hierdie plek aan enige een voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Dit was 'n groot plesier om hulle te huisves in my woonstel. Vriendelik en rustige mense. Hulle is enigetyd welkom by Happi Stay

Daniel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker vroolik en geselig. Dit was 'n aangename oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Sien uit om julle weer te sien.

Andricia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Therapeutic and very peaceful! The premises were neat and safe, very friendly owners. However, I feel it was not worth what we paid for. Overall, we enjoyed our stay in Lamberts Bay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Freda
Happi Stay
Dit was lekker om Andricia en gesin in Happi Sfay te huisves. Hul was baie rustige mense en hoop om hul weer gou te sien.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Ons het baie gebly in Happi Stay. Plekkie was skoon, netjies en gerieflik. Gasvrou Freda was gasvry en vriendelik. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freda
Happi Stay
Baie dankie Johan, sien uit om jul weer te huisves. Mooi bly

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2023

Sal beslis nie aanbeveel nie. Verblyf is langs die pad, 21:30 wakker geklop deur persoon wat vis verkoop. Beslis nie die geld werd nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Freda
Happi Stay
Goeiedag Ek wil net regstelling maak. Ek het veilige parkering agter geslote hek asook 'n volle alarmstelsel met strale reg rondom die woonstel. Ek is ook in die proses om palisade voor die woonstel te sit, maar ek weet my gaste is absoluut veilig. Ek het in 2 jaar nog geen inbrake by Happi Stay gehad. Wat die vis en kreefverkoping betref, dit is 'n vissersdorp en 80% van ons plaaslike mense is afhanklik van daardie inkomste. Dit is dus buite my beheer om hulle te stop. Hoop u verstaan. Maar ek's bly ek kon jul met goeie gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Groete Freda

Denys M
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Okt 2023

Grootste teleurstelling Ondanks goeie intensies van Freda, is die verblyf totaal onaanvaarbaar en mis die standaard van verblyf in dieselfde prysklas. Foto's is bedrieglik, voorkant verskil van foto. Asbesdak sonder plafon veroorsaak sinus probleme en is bitter koud en met geen verwarmer. Bitter klein stort is uiters vuil en die deur is stukkend. Badkamer teëls/grout vol "mildew"en lig, asook krane en stortkop is uiters vuil. Heelnag straatverkeer a.g.v. direk op die sypaadjie slaapkamer. Parkering op sypaadjie/straat is onveilig. Enigste plus punte is goeie WiFi en vol DStv. Kan glad nie aanbeveel nie. Jammer Freda.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Freda
Happi Stay
My stort is met grys grout gedoen...die nie muf.Stortdeur is heel net wieletjie aan eenkant is uit en ons het dit bestel...gesukkel om gelyksoortige een te kry, het stortdeur vervang....en die een wat julle gebruik het was bruikbaar in baie goeie toestand.Krane kan dalk oud wees , maar is nie stukkend en die weer van ons verniel krane vinnig. Woonstel is absoluut baie veilig, gelee in 'n baie rustige area en het veilige parkering met volle alarm stelsel asook beems reg rondom die woonstel.Geen voertuie parkeer op straat nie.Ek het ook n toesluit veiligheids hek wat agste kan gebruik.Verwarmer asook verkoeler is beskikbaar op aanvraag.My dak het n vintage look en ek het nog geen probleme of slegte kommentaar van vorige gaste gehad.Netheid is 100% want bestuur 'n skoonheids diens en ken die standaard.Daar was geen probleem met inboek, hoekom agterna die klomp negatiewe kommentaar? Groete Freda

Nicole J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Die diens was uitstekend. Die eienaars was baie vriendelik en die plekkie was mooi skoon. Sal definitief weer van jul dienste gebruikmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Baie dankie Nicole. Sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete. Freda

Leona J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lekker gebly in Lambertsbaai by Happi Stay. Freda het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Vriendelik en behulpsaam. Goed toegerus en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Baie dankie Leona.Dit was goed om jul te akkommodeer.Hoop ons sien jul gou weer by Happi Stay

Amanda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Die beste kuier ooit. Baie dankie Freda vir die netjiese ten volle, goed toegeruste gerief wat jy tot ons beskikking gestel het. Die woonstel is baie ruim en ons het lekker warm geslaap, die ligging is perfek, die see en winkels alles binne loopafstand. Ek sal vir seker Happi Stay aanbeveel. 10 uit 10 vir jou diens en gasvryheid - uitstekend. Ons sal vir seker weer kom kuier voorwaar 'n juweel in Lambertsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Baie dankie Amanda. Dit was 'n plesier om jul by Happi Stay te huisves. Ek sien uit om jul weer te ontvang. Mooi bly. Weskus-groete en baie liefde.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ff77ab7df676f8658efb0f9bc77b99c4a0613012a74bec23a5ce34ae8f9ed4fdaa534734878e46d228afa4e9902c919e88e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 3 Vissers Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095645455606 18.303921796243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang