Happy Home Woodstock Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roodebloemweg 6A, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Happy Home Woodstock Apartment is 'n bekoorlike, sentraal geleë grondverdiepingwoonstel in Woodstock en is 'n ideale opsie vir ontspannings- of sakereisigers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n tuintjie met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste sal gerieflik naby gewilde besienswaardighede en hoofweë geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Luke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 132
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Roodebloemweg 6A, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Home Woodstock Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roodebloemweg 6A, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang