Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy House @ 16

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
3.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ruth B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfekte wegbreek. Ons het die verblyf baie geniet - die woning is ideaal geleë en perfek vir 'n naweek-wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Great place for a family with kids of any age! Small but really great place. Had everything we needed. Spotless clean. Friendly and helpful staff. The world's best and largest pool! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Baie lekker gewees. Onder skadunet parkering. Groot swembad. Als wat mens nodig het.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanmari J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Die chalet was baie netjies en gemaklik, alles wat 'n mens nodig het vir 'n paar dae se bly. Sal definitief weer Happy House @ 16 gebruik as ons oorblyplekkie in St. Lucia! Jeannie is ook fantasties met haar diens, was altyd op tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2022

Gerieflik maar nie skoon nie. Die huisie is ruim en gerieflik maar die vloer het dringend 'n vee en was nodig. Twee treë met jou skoon voete oor die vloer het dit pikswart gemaak.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Aneta & Stefan
Happy House @ 16
Dear Pieter, thanks for your review. Of course should everything be clean and the floors are swept and wiped before every check-in. I will investigate and talk to the caretakers how the situation was. Thanks again and all the best.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Aneta & Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 100, Manzini Chalets-kompleks, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e12ad29b52ec91dcefc4e536f2200994b3fa347ac46ca0796859513322b7be1c6bdf6b4c300085c1f8a4ee1e0f191da8b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 100 McKenzie Street Manzini Chalets complex 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.37786805948 32.409864203041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang