Hartenbos Landgoed 139
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 8 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Hartenbos Landgoed 139, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R3 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 139 is 'n moderne vakansiehuis op Hartenbos Landgoed Estate in Hartenbos en dit spog met 'n uitsig oor die landgoed se groen area en Hartenbos Heuwels. Die verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of familie.
Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad in die kamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n DStv-konneksiepunt, maar gaste moet hul eie dekodeerder saambring.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n gasbraai. Die stoep se stapeldeure lei na die tuin. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, trampoliens en veilige parkeerplek in die kompleks. Dit is gerieflik langs al die hoofpaaie en 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- N2, Hartenbos Landgoed 139, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 139 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Hartenbos Landgoed 139, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang