Hartenbos Landgoed 44
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 274
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Peet V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, beslis waarde vir geld.
Tiaan S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklike verblyf.
Ettienne B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Marcus L - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful, comfortable and clean.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Thank you for the positive review, we would love to see you again.
Cornel M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was goed.
Antonie M - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful place, real value for money.
Andre M - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Ashveer K - Nov 2021
Algehele gradering
Tranquil, serene and relaxing.
Roxaan C - Jun 2021
Algehele gradering
Decent location, all amenities available but admin intensive.
Lees meerJohan A P - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig in 'n veilige omgewing.
Danzel D - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Sal vir seker terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zelda V - Feb 2020
Algehele gradering
Ontvangs was onder omstandighede goed gewees.
Ewald S - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Mariaan O - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld blyplek.
Letica L - Jan 2020
Algehele gradering
A home away from home... just more tranquil.
Steven V - Des 2020
Algehele gradering
Net fantasties.
Dolf H - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Annette V - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Marlene S - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende en baie, baie lekker gebly.
Renae M - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice, safe and peaceful.
Carmen P - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend diens en netjies.
Steven V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Dawid S - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige selfsorg-eenheid en waarde vir geld.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Dawid,
dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie terugvoer te stuur. Dit is vir my belangrik dat ons gaste welkom en tuis voel, en hul tyd by ons geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Kyk gerus na ons ander huise vir afwisseling.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Michael S - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Christine S - Sep 2018
Algehele gradering
Die beste verblyf met kinders en vriende. Sal dit hoog aanbeveel.
Yoliswa T - Sep 2018
Algehele gradering
Tranquil and beautiful apartment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige en mooi woonstel.
Heerlike plek as jy rustigheid en ontspanning soek. Die plek is goed georganiseerd met als wat mens benodig. Baie skoon en veilig. Sal terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michelle E - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Lara A - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en ontspanning. Baie geniet.
Lesley K - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasmagories gewees, beste verblyf so ver!
Regan R - Okt 2018
Algehele gradering
Great venue. Will definitely be back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great venue. Sal definitief terugkom.
Great venue vir 'n vreedsame en ontspanne wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chrizelda A - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik, nie nodig om met klomp goed te travel nie.
Tony V - Aug 2018
Algehele gradering
Pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam.
Die huis is baie netjies en ons het 'n heerlike tyd gehad. Die eienaar het heeltemal uit haar pad gegaan om te help waar sy kan. Ek sal definitief weer Langoed 44 bespreek. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willem V - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Goeiedag Willem,
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoer te stuur. Dit is vir ons as eienaars baie belangrik dat ons gaste die tyd by ons moet geniet, en waarde vir hul geld kry.
Ons vertrou ons sien julle weer.
Groete,
Elize
Marnette K - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en volledig, baie vriendelike diens.
Suretha V - Okt 2018
Algehele gradering
Die huis is baie gerieflik en prakties ingerig.
Anaska G - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n teleurstellende, vermoeiende ervaring.
Lorenzo L - Des 2017
Algehele gradering
Die beste plek ooit!
Carol R - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Baie netjies en lieflike verblyf. Veilig in 'n kompleksarea en naby die dorp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annatjie B - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike eenheid met net mooi alles, baie veilig ook gevoel.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Annatjie, dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons as vakansiehuis eienaars baie bevredigend om te weet ons gaste het hul tyd by ons geniet. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang, dalk volgende keer in een van ons ander eenhede.
Nontando M - Sep 2017
Algehele gradering
Hartenbos is the best place. It is beautiful and secure. I give it 10 out of 10.
Lehandie K - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik, fantasties en laat mens tuisvoel!
Annamarie J - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige, volledig toegeruste, veilige verblyf.
Justin F - Jul 2017
Algehele gradering
'n Fantasmagoriese plek.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Goeie dag Justin,
Dit is vir ons as eienaars baie aangenaam om te verneem julle het dit so geniet! Ons sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Elize Lombard
Leon T - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, veilig en baie netjies.
Martin W - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike bestemming met als wat jou vakansie gerieflik en genotvol maak.
Elmarie B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met baie gasvrye gasheer.
Amor V - Jul 2017
Algehele gradering
'n Pragtige ligging met 'n huis weg van jou huis af.
Ria M - Mei 2017
Algehele gradering
Vreeslik lekker en eienaars ongelooflik vriendelik en behulpsaam!
Lizelle M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese verblyf, sal vir seker weer kom.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Lizelle,
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Die veiligheid van ons kinders is baie belangrik, en dit verseker dat ons as ouers ook ontspanne kan verkeer en sodoende geniet almal die ruskans terdeë. Ons hoop om julle weer te kan ontvang.
Alicia R - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging met rustige atmosfeer.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Alicia,
Dankie vir jou terugvoer, dit is vir my groot plesier, hoop ons sien julle weer.
Izelle D - Okt 2016
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het. Netjies, gerieflik sielkos.
Lees meerSassie A - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike verblyf te Hartenbos! Sal beslis weer kom.
Lees meerLiezl M - Sep 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Hartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Liezl,
Dankie vir jou opmerking, ons wil graag daardie ekstra aan ons gaste bied en daarom waardeer ons jou positiewe terugvoer nog meer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom!
Trudie G - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gerieflik en kindervriendelik met uitstekende diens en waarde vir geld.
Lees meerHartenbos Landgoed 44 se terugvoer
Trudie,
Dankie vir jou terugvoer oor jul kuiertjie by ons. Ons gaste is vir ons belangrik en daarom poog ons om slegs die beste te lewer, ons is baie bly julle het dit geniet, en hoop volgende keer maak julle die kuier by ons langer - ons sien uit om jul weer te verwelkom.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid no. 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang