Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 64

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Mara L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Dit was puik. Hartenbos 64 was alles wat ons van vakansieverblyf gesoek het: 'n huis weg van die huis. 'n Pragtige, smaakvol gemeubileerde en goed toegeruste huis wat ook privaatheid bied in 'n veilige eko-landgoed. Hier kan mens nog in die strate stap en die mooi tuine waardeer sonder om oor jou skouer te loer. Kinders kan fietsry in die strate of in die mooi swembad baljaar. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Hartenbos Landgoed 64
Baie dankie Mara. Sien uit daarna dat julle weer sal kom. Gtoete Jackie

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2017

Moderne verblyf in 'n landelike atmosfeer. Sal dit by ander aanbeveel en gaan beslis volgende jaar terug daarna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2017

Terdeë geniet! Sien ster-gradering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNTNkZDMyLTdlYzctNGJjMy05MjUxLTNmZTgyMDBlMTQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit 64 Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114442731013 22.117103934288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang