Haven of Peace & Garden Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elena L - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice.
Corlia K - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Louisa V - Jun 2024
Algehele gradering
Loopafstand van die see, met 'n heerlike groot braai area.
Elaine S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker kuier.
Robynne V - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie om te bly!
Susan S - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely, homely cottage in a beautiful old house with natural wooden floors and an old-world feel, right up our alley!
Jessica T - Feb 2021
Algehele gradering
Cozy and convenient accommodation
Lees meerJeff R - Nov 2020
Algehele gradering
Heel bevredigend.
Tilla K - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Renata K - Feb 2019
Algehele gradering
Voorwaar 'n paradys-ervaring om in die tuin tyd te verwyl.
Euodia R - Okt 2018
Algehele gradering
Cornelia is super gasvry en die Garden Cottage is vol karakter met n besonderse pragtige tuin. Kon miskien skoner gewees het, daar was 'n paar spinnerakke en badkamer se wasbak se drein nie superskoon nie, maar oor die algemeen aanvaarbaar
Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mening. Ons probeer hard om almal tevrede te stel. Aan die muskiete in Hermanus is daar weinig te doen. Ek kan net noem dat die lopende fontein in die dammetjie verhoed dat hulle daar uitbroei, maar ongelukkig is daar talle ander broeiplekke vir muskiete oral in die omgewing.
Maureen D - Des 2018
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige atmosfeer.
Johann O - Sep 2018
Algehele gradering
Uitnemend! Uitstekend!
Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer
Ek verstaan nie die opmerking oor die mikrogolfoond nie. Daar is wel 'n mikrogolfoond in die eenheid.
Ons hou nogal van die informele tuinpaadjie soos hy is, jammer dat dit vir julle ongerieflik was.
Reinhardt K - Feb 2018
Algehele gradering
Verwaarloos en vuil.
Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer
Beste Reinardt,
Dankie vir jou terugvoering.
Ons sou graag meer inligting wou hê oor wat jy as "verwaarloos en vuil" beskryf, aangesien ons werklik gesteld is op netheid en heelwat tyd aan die instandhouding van die eenheid bestee. Jy het tydens jou verblyf vir insektegif gevra, wat onmiddellik verskaf is. Jy het dus moontlik verwys na die teenwoordigheid van vlieë - iets wat ongelukkig hierdie tyd van die jaar 'n probleem in die hele Hermanus is, en nie net by Garden Cottage nie - ten spyte van die feit dat vullis gereeld verwyder word.
Kontak ons gerus direk indien jy enige verdere voorstelle het oor hoe die netheid van die geriewe verbeter kan word. Ons sal graag aandag skenk aan aspekte wat tot 'n meer aangename verblyf vir alle gaste sal bydra.
Vriendelike groete,
Cornelia
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Carol T - Des 2017
Algehele gradering
Lafenis na lekker dag by die see - heerlike familie plek.
Leon H - Okt 2017
Algehele gradering
Peaceful cottage in Onrus.
Lees meerLeoni C - Sep 2017
Algehele gradering
Beste verblyf wat ons nog ooit in gebly het!
Jennifer M - Jul 2017
Algehele gradering
Cosy, home from home, must return to enjoy/spend more time at!
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Wilma C - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtig, stil en 'n klipgooi van die see af.
Willow B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goeie ligging naby die see en stil.
Esther V - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie ligging en lekker groot stoep.
Paul B - Jan 2016
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
Karin B - Nov 2016
Algehele gradering
Netjiese, skoon en stil omgewing.
Lees meerHaven of Peace & Garden Cottage se terugvoer
Die huidige uitleg van Lekkeslaap se webblad maak dit ongelukkig nie moontlik om 'n onderskeid te tref tussen die parkeergeriewe vir die 2 verskillende eenhede nie. Slegs Garden Cottage het 'n binneparkeerplek. Daar is genoeg parkeerruimte buite die erf en die area is snags goed belig.
Jurgen R - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was rustig.
Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer
Daar is ongelukkig nie parkering binne vir Haven of Peace nie - wel vir die groter eenheid, Garden Cottage - soos ook duidelik gestel word op LekkeSlaap se webblad.
Johan V - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was die beste keuse wat ons kon gemaak het om by Haven of Peace tuis te gaan.
Marileze B - Sep 2015
Algehele gradering
Die kamer was nie baie groot nie, maar dit was baie mooi gewees en die buite-area en tuin was pragtig.
Lizette S - Jan 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf en heerlike weer!
Lees meerJohan S - Nov 2015
Algehele gradering
Well worth the money.
Lees meerHaven of Peace & Garden Cottage se terugvoer
We do make it quite clear that the self catering facilities at Haven of Peace are basic and not suitable for the preparation of full meals. We have never had any complaints about these facilities or about the dogs, for that matter, as hygiene and the comfort of our guests are of paramount importance to us.
I may just mention that Johan did not reply to any of my messages to make arrangements with him. He also failed to pay the balance of his booking but, instead, left halfway through the booking, sending me an SMS to ask what to do with the keys.
Ellen V - Apr 2015
Algehele gradering
Bevredigend.
James P - Jan 2015
Algehele gradering
Quite noisy, but adequate for a budget accommodation.
Lees meerEstelle D - Des 2014
Algehele gradering
Onrusrivier hoogs aan te beveel.
Mart-marie D - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjies en stapafstand van die see af.
Anna D - Sep 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese kamers, stap afstand van die see (nie see uitsig nie).
John D - Okt 2014
Algehele gradering
Close to the sea. Lovely walks.
Gavin L - Okt 2014
Algehele gradering
Was baie mooi en gemaklik.
Joan B - Okt 2014
Algehele gradering
Aangenaam, stil en rustig.
Laurette H - Des 2014
Algehele gradering
Kon heerlik ontspan!
Francois V - Sep 2014
Algehele gradering
Good
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roome-straat 16, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang