Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hayley's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wimbledon-weg 3, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hayley's Place is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n rustige straat in Parklands, Kaapstad, en is geleë op die eiendom waar die eienaar woon, maar met 'n aparte ingang.

Hierdie 1-slaapkamer-oopplan-eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit vloei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Gaste het toegang tot die lieflike swembad met lekker sonbeddens, palmbome en 'n dubbelsitplek-swaai in 'n kindervriendelike veilige woonbuurt.

Die woonstel is 6 minute se ry vanaf die strand om te branderplankry of net om die strandlewe te ontspan en is naby restaurante, winkelsentrums en openbare vervoer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Hayley's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wimbledon-weg 3, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hayley's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wimbledon-weg 3, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8fed69acde99593d57a331cdc4b9176b5df0b05a827800dce91ac10f354e9e888949552c009b68353e66e0021d6bedabc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 3 Wimbledon way Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.815488340831 18.504499761693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang