Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart 2 Heart

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Heart 2 Heart
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Heinrich J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J

Loved the place.

Host was very friendly and helpful. We enjoyed our stay, very comfortable. Everything you need is in the bedrooms. Will definitely be back in future.

Heart 2 Heart se terugvoer

Thank you for your kind review.
Look forward to your next visit.

Heart 2 Heart
Johan O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Lekker, dankie!

Baie lekker, sentraal tov van meeste winkels en fasiliteite en baie goed ontvang!

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.
Dit was baie aangenaam om julle as gaste te hê.

Heart 2 Heart
Dave M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave M

Ok.

No problems - price is reasonable.

Heart 2 Heart se terugvoer

Thank you.
It was lovely having you stay at Heart 2 Heart.

Heart 2 Heart
Llevona M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Llevona M

My stay was nice. Quiet area.

Owner is very nice and helpful. Place is suitable for 2 adults and 1 child.

Eugene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Was a good stay.

It might be an idea to make theaccommodation for less than 5 as the one bedroom was in the kitchen. Other than that, it was a pleasant stay.

Heart 2 Heart se terugvoer

Thank you for your reply.
Please refer to the website for the information.
2 bedrooms with kitchenette and full bathroom.

Heart 2 Heart
Antoinette N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer hier kom bly.

Vriendelike gasvrou. Ligging is stapafstand van die see en winkels. Ons het heerlik gebly.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Norman F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman F

Heerlike oornagplekkie met al die nodige items om jou verblyf te vergemaklik!

Dis die klein goedjies wat meestal saak maak, soos koffie en melk wat klaar regstaan, ekstra komberse en 'n brief wat als verduidelik. Definitief sal ons weer hier oornag as ons vir 'n vinnige tydjie Jeffeys toe gaan. Sal definitief aanbeveel vir my vriende en familie.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Nobathembu M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobathembu M

We enjoyed our stay and the reception was good and warm.

The accommodation is in a safe area and the environment is conducive.

Jurie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie J

Fantastiese, vriendelike en behulpsame diens!

Marlene is ’n wonderlike gasvrou, baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf is alles wat beloof word - dalk net bietjie te min hang/pakplek vir langer verblyftye - verder is alles tops!

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Elize V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Ons het heerlik gekuier en gebly. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Dankie Marlene.

Die verblyf was uitstekend. Die paaie totaal 'n ander storie.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Henry W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Baie lekker gebly en waarde vir geld.

Sal die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Lynette H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette H

Rustige vakansie.

Was 'n rustige en lekker vakansie, het dit baie geniet.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Viola M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Viola M

It was good.

Host was friendly and the place was clean.

Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Heerlik.

Dit was wonderlik.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Adri C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Gesellig en prakties.

Was skoon en netjies en prakties en het baie goeie gasvryheid beleef.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Deidre S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Wonderful reception. Ideal for a quick stay.

We were totally satisfied with the accommodation. Very nice hostess.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike ontvangs. Ideaal vir vinnige verblyf.

Ons is heeltemal tevrede met die verblyf. Baie oulike gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Naseera D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naseera D

Lieflik.

Sal dit definitief aanbeveel en weer daar bly.

Reney A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reney A

Die plek is netjies en goed toegerus. Marlene is baie vriendelik en behulpsaam. Sy doen haar uiterste bes om jou tuis te laat voel. Die sekuriteit is voldoende. Sal enige tyd weer van die plek gebruik maak.

Vriendelike diens. Die eenheid is netjies en goed toegerus.

Andisiwe M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Andisiwe M

Good.

The neighbours are a bit racist.

Heart 2 Heart se terugvoer

Thank you for staying at Heart 2 Heart.

Heart 2 Heart
Dries V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V

Voldoende gemaklik.

Sien sterre.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Maretha Z - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha Z

Baie veilige kompleks en eienaar het ons baie tuis en gemaklik laat voel.

Alhoewel kompleks nie naby die see is nie, is dit wel binne loopafstand van redelike groot winkelkompleks, bekende groente- en vrugte-handelaar en vulstasie. Die groot stoep is n heerlike vertrek wat binnekort pragtige nuwe aluminiumskuifraamvensters sal hê.

Heart 2 Heart se terugvoer

Baie dankie.

Heart 2 Heart
Marie-louise D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marie-louise D

Warm and friendly welcome!

Actually only 2 bedrooms and a bathroom with kitchen cupboard, microwave and fridge in the one bedroom. Inter leading door to rest of apartment belonging to owner! Shared braai on veranda! Suitable for students!

Mantwa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantwa M

Warm welcome from the owner.

See rating.

Cornelia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia L

Heerlik, baie vriendelik, dalk effe klein, maar perfek vir 'n enkelpaartjie.

Plekkie is gesellig, dalk bietjie klein vir 3 mense, sal perfek wees vir 2 mense. Kort dalk net 'n ordentelik braaier. Maar verder was dit 'n heerlike tyd, tannie is bitter vriendelik en help enige tyd.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berrystraat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f9d07efef21f43b379120556e90ab174a3d7ce37fd1feebc79d6e9ec924c2964c6a740ba4da6426037e2720497c1714001f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 Berry Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.049158156459 24.911733243602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang