Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hector's Bay Main House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Juan O
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Relaxing, peaceful, exciting. Lovely place for a big family. We spent all day and night on the water. There was enough space for all of us. It was easy to find and the environment was lovely and peaceful, allowing us to forget our worries. We loved it so much in April that we had to book again this November. I definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Hector's Bay Main House
Thank you Juan for your kind review. Glad you enjoyed yourselves. Hope to see you again soon.

Charles S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Netjies, rustig en veilig. Baie netjiese akkommodasie en vriendelike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlike naweek by die dam. Die plek is perfek. Ons het lekker gebly by die main huis. Die huis is groot en het alles wat mens nodig het. Linnen is skoon en als net netjies. Pragtige uitsig oor die dam. Ons het baie visgevang en lekker boot gery. Sal definitief die plek aanbeveel. Die cottage is net so mooi en netjies. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Hector's Bay Main House
Dankie Cindy, ek is bly julle het dit geniet. Julle is welkom enige tyd.

Louise R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Lovely place. Lovely place for a family with teenagers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Lekker gerus. Pragtige akkommodasie. Gemaklike verblyf vir ouer mense. Ek kan net aanbeveel dat julle dalk 'n nuwe bed in die hoofslaapkamer kry. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Hector's Bay Main House
Dankie Ilze vir die terugvoering. Daar is al klaar 'n nuwe bed in die hoof slaapkamer. Ek was net na julle vir 2 weke daar en het op die ou bed geslaap en net daarna besluit dit is tyd vir 'n nuwe bed. Bly julle het julle tydjie daar geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier

Rika L
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Was 'n heerlike naweek! Rustigheid, ligging vir bootry perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Fantasties. Lekker gebly en baie vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Hector's Bay Main House
Bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Hector's Bay Main House
Ek is baie jammer om dit te hoor. Ek sal dit rapporteer en sal definitief nie weer 'n bespreking van daardie mense neem nie.

Chantelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Beautiful house, great view and private. We were surprised by how lovely and big the home was. We couldn't have wished for more. Lots of open space and private. Will definitely book Hector's Bay Accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Hector's Bay Main House
Thanks Chantelle - glad you enjoyed your stay. See you again

Leonita J
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Great location. We loved our stay. House and cottage had all you need and more. Will definitely visit again. Thank you Noleen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noleen
Hector's Bay Main House
Dankie Leonita. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaaldam-nedersetting, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29b2a192d691d7d1bcd737f5765f819ab6bcb4a01edbbd976b50257f4fb5f857881371269b7d908ef9fff439715e1c71d075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Off the R716 Portion 128 of 1777 Vaal Dam Settlement 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.92927 28.16803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang