Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelaan 53

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 53, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Heidelaan 53 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in die kusvoorstad Struisbaai in die Overbergstreek geleë is en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende aangesien dit 'n entjie se stap van die strand af geleë is.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, terwyl die ander badkamer 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Hierdie huis beskik ook oor 'n binnebraaikamer met nog 'n yskas-vrieskas en 'n TV.

Buite die eenheid is daar 'n omheinde binnehof met 'n buite-eettafel onder 'n sambreel wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie. 'n Aparte waskamer is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Heidelaan 53, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 53, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90104778054ab1c0556115b26c49d5decb67fd86e31e8a7850d25ba5c960a302f89dbb17eddb207f4e3aade299d810e8bfc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 53 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8039642 20.0583544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang