Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adele P
1 nag
5.0
Nov 2024

Very comfy, clean and excellent service. Just loved this place. It makes you feel like you are on holiday and yet have all homely pleasures. I am definitely visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Het 1 nag oorgebly vir 'n bachelor's. Die gasheer het ons vriendelik gehelp en alles goed deurgegee oor die verblyf. Ek sal Helena Gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Hendrik, baie dankie vir jou vriendelikheid, sal jou altyd as 'n gewaardeerde gas ag! Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Die Here se oorvloedige seën vir jou! Francois & Heleen

Nicky D
1 nag
5.0
Nov 2024

Soos geadverteer. Baie oulike plek in 'n goeie area van Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Hi Nicky, dankie vir die ondersteuning. Jy was 'n uitmuntende gas gewees. Die Here se seen. Francois & Heleen.

Bianca W
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantastic. This place was so cozy and felt like home. The place is clean and very pleasant. I would recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Bianca, what a pleasure to meet you....... You were a wonderful guest, and we will welcome your support every time! Blessings for you.... Francois & Heleen.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Nicola, jy was 'n aangename vriendelike gas fantasties as die Here sulke mense stuur! Daarom, .....oorvloedige seen vir julle! Groete François & Heleen.

Alwyn B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik. Alles was na ons smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Wonderlike mense ...... julle! Dankie vir jou omgee en vriendelikheid, waardeer baie.... Groete en SEEN, Francois & Heleen.

Ed M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Will go back. Lovely safe place, fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Thank you very much, Ed. You are a lovely, kind, and humble guest! You are more than welcome to visit again! Blessings for your family. Greetings, Francois & Heleen

Maritza N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik. Baie vriendelik ontvang, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflik, vriendelik, 2de huis. Was besonder lekker en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gesellig. Lekker. Plekkies is goed ingerig. Naby aan alles wat mens nodig het, winkels, eetplekkies, garage, alles. Ons is baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang