Hemel and Aarde Village Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Carolien S - Sep 2024
Algehele gradering
Ek wil beslis weer kom!
Marelize D - Aug 2024
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir 'n wegbreek naweek.
Lees meerHemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for the glowing review. This is always a great help for others looking to stay. Thanks!
Jaco S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging, mooi gastehuis, alles goed en skoon.
Dv H - Apr 2024
Algehele gradering
Oragtige plek.
Elize W - Apr 2024
Algehele gradering
Puik diens.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Elize, I am so glad you enjoyed your stay. I do hope you will come again. Regards, Christine.
Cathleen H - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie ervaring!
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you, Cathleen, I hope to see you both again in the future. Regards, Christine
Annetjie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese plekkie. Baie rustig en vriendelik.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you Annetjie, I'm so glad you and your fur baby enjoyed your stay. Hope to see you again. Regards, Christine
Johannes B - Jan 2024
Algehele gradering
Adventurous.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Hi Johannes, thanks for the positive review. Hope to see you again soon. Regards, Christine
Carin C - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie rustig. My hondjie was baie welkom. Loopafstand van restaurante.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Carin, thank you for the feedback. I hope you will visit again.
Mimi L - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Hello Mimi, thank you so much for the positive review. Always helps. Regards Christine
Dorinda Z - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Vriendelike staff.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Dorinda, thank you for positive review. Regards Christine
Veronica S - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim, netjies, veilig en gerieflike solderkamer.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you Veronica.
Jaco S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jaco S - Aug 2023
Algehele gradering
Goed geleë, pragtig.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you Jaco. Please come again.
Regards, Christine
Jan-hendrik B - Mei 2023
Algehele gradering
Great stay-over self-cratering accommodation.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you for your positive feedback. I do hope you will stay here again. Regards, Christine.
Lisa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Een nag, maar die mooiste en volledigste gastehuis uit almal!
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Hi Lisa, thank you for staying with me, so glad you enjoyed it. I do hope to see you for a longer stay. Best Regards, Christine.
Sakkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en netjies.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you Isak. Please come again.
Regards, Christine
Darren V - Jul 2023
Algehele gradering
Comfy.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Many thanks. Please come again.
Regards Christine
Aleta F - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, huislik en veilig.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thanks for the feedback. We do hope you will come again.
James S - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het die rustige atmosfeer geniet.
Daniel R - Des 2023
Algehele gradering
Lovely place, suitable for a short stay.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thanks for the feedback. We do hope you will come again.
Jakkie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en "cosy".
Salome A - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige blyplek wat sentraal geleë is, naby restaurante en 'n winkelsentrum.
Elbe D - Sep 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel, tussen hemel en aarde.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Hello Albe, I am so glad that you enjoyed your stay and had a good rest. Please come again soon. Regards, Christine.
Tonie K - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable, peaceful stay, conveniently situated.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Hello Tonie, thank you so much for the positive feedback. I am pleased you had such a relaxing stay. Please come again. Kind regards, Christine.
Dewaldt C - Apr 2022
Algehele gradering
Cosy, clean and comfort.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Dewaldt, I am happy you enjoyed your stay. It is always great to get positive feedback. I hope to see you again soon. Regards, Christine.
Elize O - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Elize, thank you so much for the great review. I do hope you return soon.
Regards Christine.
Lee-anne F - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Lee-Anne, I am so happy you enjoyed your stay, always great to get positive feedback. I hope to see you again soon.
Regards
Christine
Megan G - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was in Hermanus vir 'n troue.
Lees meerHemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Megan,
It was a pleasure to have you stay, thank you for the positive feedback. Would love to have you back.
Kind Regards Christine.
Wynand D - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you, hope to see you again soon.
Surita D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek vir ’n naweek gewees.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thanks for the positive feedback. Would love to see you again soon.
Mariska R - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker naby Hermanus.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Hi Mariska, thank you for staying with me, sorry you had to cut your visit short. Please come again. Regards Christine
Marnus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal gewis weer daar oornag.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for the positive review. Hope to see you again soon.
Lorna G - Feb 2022
Algehele gradering
Die plek is beslis nie 'n 4ster nie !
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Beste Lorna, ek is so jammer om te hoor dat jy so ongelukkig is, ek wens dat jy destyds met my gepraat het. Ek sou regtig probeer het om jou te help
* Ek is trots op die kwaliteit van my kamers, ek het 'n baie streng gradering deur "The Tourism Grading Council of South Africa" geslaag en hulle het my instansie 4 sterre toegeken, hulle kyk gereeld om te verseker dat ons standaarde nie gly nie. Ek het ook 'n punt daarvan gemaak om "realistiese" foto's van my kamers te neem, geen spesiale effek kameras of wye lense nie, so getrou aan wat ons bied.
*Ja, ek het hoenders, maar hulle het 'n groot spasie, so ek het nie voorheen enige klagtes gehad oor 'n reuk nie.
* Ek erken wel ons het 'n vliegprobleem in die huidige warm toestande, ek probeer hulle beheer.
* Baie troeteldiervriendelik vir enige goed opgeleide diere.
Pam B - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant, friendly, accommodating of requests.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you for your positive review.
Lisa H - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely overnight stay outside Hermanus!
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you, thank you. Hope to see you both again.
Danie C - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable, affordable excellent location.
Naomi V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike natuur wegbreeknaweek.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback. Hope to see you again soon.
Mark M - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek van alles, maar nogsteeds naby genoeg aan winkelsentrums ens. Hoogs aanbeveelbaar!
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Mark, thank you for the positive review. I look forward to having you and your wife back for another break. Regards Christine.
Hanri D - Okt 2021
Algehele gradering
Great.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you for positive review. Hope you are back soon.
Timothy M - Apr 2021
Algehele gradering
Friendly owners. Very neat and comfortable accomodation. Everything a person needs.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Hope to see you again soon. Regards, Christine.
Sanet L - Des 2020
Algehele gradering
Was 'n perfekte plek om met volwasse kinders te kom rus na 'n moeilike jaar. Ten spyte van die strande wat op ons 2de dag gesluit is, kon ons dit steeds geniet.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Hello Sanet, so glad you enjoyed your stay. Hope to see you all again. Stay safe and well.
Chad K - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en netjies
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We would love to have you stay again.
Jorica T - Okt 2020
Algehele gradering
Christine en Bruce are both lovely people. Always friendly and very helpful.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
It was a pleasure to have you stay. Many thanks. Regards, Christine.
Wynand V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige oornag
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback.
Marissa D - Jun 2019
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed it!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit terdeë geniet.
Ons was mal daaroor om hier te bly. Christine was baie behulpsaam en baie vriendelik. Ons was lief vir die komplimentêre ys en stortgel in die badkamer, dit was goddelik. Die ligging is ook uitstekend en ons kon maklik na winkels stap, na wynproe gaan en ook hardloop. Christine het 'n klomp baie vriendelike hoenders op haar eiendom sowel as 'n haan, so dit kan in gedagte gehou word as u wil slaap. Ek het die tweede aand met orepluisies geslaap en ek het nie die haan met my oorpluisies gehoor nie. en dit het goed uitgewerk. Ons sal beslis weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Good day Marissa,
Thank you so much for the positive feedback. Hope to have you stay again.
Regards
Christine
Janine R - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en besliste waarde vir geld!
Diana M - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en alles wat mens nodig het in een plek.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Diana,
Thank you for the positive review, I do hope to see you for a longer stay.
Regards,
Christine
Elise Y - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Elise,
Thank you for your positive review. I hope to see you again soon.
Regards,
Christine
Brian L - Mrt 2019
Algehele gradering
Cosy, ideal location and fantastic facilities.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for positive feedback. I hope to see you again.
Regards,
Christine
Hennie B - Jul 2019
Algehele gradering
Het die verblyf baie geniet en sal weer daar gaan bly.
Anton R - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike en sentraal geleë verblyf in Hermanus.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for positive feedback. I hope to see you again.
Regards,
Christine
Spurgeon R - Jan 2019
Algehele gradering
Great place to stay. Close to everything.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek om te bly. Naby alles.
Het ons verblyf geniet. Geleë aan die begin van die wynroete.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Many thanks for your review, hope to see you again. Regards, Christine.
Johann M - Nov 2019
Algehele gradering
Voel amper oppie plaas met al die hoenders op die grasperk. Baie rustige atmosfeer. Lekker gebly.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Johann,
Thanks for the positive review, always good to hear from guests. Hope to see you again.
Regards,
Christine.
Astrid L - Mrt 2019
Algehele gradering
Everything we needed and more in a small studio, loved it.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Dear Astrid,
Thank you so much for the positive review. It is a great help to my business.
Regards,
Hemel and Aarde Village Accommodation
Deleen W - Okt 2018
Algehele gradering
Sentraal geleë, baie netjies en goed toegerus.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for positive feedback. I hope to see you again.
Regards,
Christine
Esme N - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik ruim en goed ingerig. Goeie ligging.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Many thanks, hope to see you again. Regards, Christine.
Sakkie F - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend, ek sal hulle sterk aanbeveel.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Many thanks for the positive feedback. We hope to see you again in the future. Regards, Christine.
Wilma D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for positive feedback. I hope to see you again.
Regards,
Christine
Peter A - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en sentraal.
Hemel and Aarde Village Accommodation se terugvoer
Thank you so much for positive feedback. I hope to see you again.
Regards,
Christine
Ashley S - Feb 2018
Algehele gradering
To much stairs up to the loft area, garden untidy, chickens running all over the place.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang