Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel and Aarde Village Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemel and Aarde Village Accommodation bied selfsorg-eenhede en is in die Hemel en Aarde-vallei geleë. 10 minute se ry vanaf die middedorp van Hermanus.

Verblyf by die instansie bestaan uit 2 ateljees, 1 eenslaapkamerwoonstel, 1 luukse solder en 'n spaarkamer. Hierdie eenhede het slaapplek vir 2 volwassenes in elk. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort; 'n kombuisie met basiese toebehore, en 'n leefarea. Verder bevat elke eenheid gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, verwarmers en waaiers. Elke eenheid het 'n privaat tuinarea met braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Wasgoeddienste kan ook vir gaste gereël word, op versoek. Hemel and Aarde Village Accommodation is naby verskeie wynproe-lokale en landgoedere.

Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf verskeie museums, Whale Coast Mall, die strand en verskeie gewilde walviskykplekke in die area.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Hemel and Aarde Village Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel and Aarde Village Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18d66b10d99e5b270f66f2d022bcfbe88a157f424a097b07b3bb11948cc3ef108186025efd2a10bbbc45f1a89a3373b9825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 19 Village Lane Hemel en Aarde Village, Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.410799051431 19.197465050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang