Hemelsbreed Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 130
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Victoria G - Aug 2024
Algehele gradering
Close to the mountains, peaceful and relaxing.
Nadia P - Aug 2024
Algehele gradering
Memorable, peaceful.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks Nadia, it was great meeting and hosting you.
Louise V - Aug 2024
Algehele gradering
'n Stukkie paradys!
Lees meerMauritius D - Jul 2024
Algehele gradering
Beyond good.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Mauritius, thank you so much for your lovely words. It encourages us in our commitment to give our guests a great stay.
Do visit again soon!
Theresa V - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n stukkie hemel.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Theresa! Waardeer dit opreg dat jy vir ons 'n resensie gedoen het.
Die positiewe terugvoer is aansporing om nóg beter te doen.
Anlika J - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese wegbreek - rus vir die liggaam, siel en gees!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Anlika, baie dankie vir jou resensie! Dit is lekker om te weet dat julle jul ervaring by ons geniet het.
Wouter V - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing. 5-ster akkommodasie.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Wouter, jou positiewe resensie word so waardeer. Baie baie dankie!
Sascha M - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, goeie ligging en great diens.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Sascha, baie dankie vir die moeite om vir ons so 'n positiewe review te doen!
Dit word opreg waardeer en ek is bly julle het lekker gebly. Xx
Robert P - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect spot! Great facilities, great host, and an amazing mountain view.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Robert, thank you for your positive review! Pleased to hear you enjoyed your stay with us.
Seamus M - Jun 2024
Algehele gradering
A piece of heaven on earth!
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Seamus, it was lovely to meet and host you.
Thanks for doing a review for Hemelsbreed farm. It is much appreciated!
Do visit again.
Abri D - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi en skoon.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir die moeite om 'n resensie te doen, Abri!
Ek is bly om te hoor julle het jul verblyf geniet hier by ons. En ja, daardie stukkie grondpad kan nogal 'n uitdaging wees vir party lae profiel bande...
Carl B - Feb 2024
Algehele gradering
As above.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks for your positive review, Carl. Much appreciated. It was lovely to host you on Hemelsbreed farm.
Joe H - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou aanbeveling, Joe. Dit word waardeer. Kom maak gerus weer 'n draai.
Opheliaz H - Nov 2023
Algehele gradering
Home from home. Tranquil, country escape.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dear Ophelia,
This makes me happy. Thanks so much.
Melvin A - Okt 2023
Algehele gradering
Best location ever.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Melvin, it is heartwarming to read your positive review. Thanks so much!
Riaan O - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend, mooi natuurskoon in 'n rustige plaasomgewing.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Marius baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Bly julle het dit geniet.
Rene S - Sep 2023
Algehele gradering
Hemelsbreed is voorwaar hemels.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Rene. Was so lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang. Xx
Clinton B - Sep 2023
Algehele gradering
We really enjoyed the authentic, old, farm house experience in the mountains.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Clinton, thanks for your positive feedback!
Much appreciated.
Estelle
Lize G - Mei 2023
Algehele gradering
'n Pragtige plaashuis, wonderlik gelee en goed toegerus! Die diens was puik. Dit was hemels!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Lize jou positiewe terugvoer word so baie waardeer.
Baie dankie.
Savel D - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en stil! Absoluut wonderlik.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Savel, soveel dank vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Baie bly julle het lekker gebly hier by ons.
Jennifer P - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to review Jennifer.
It is much appreciated.
Estelle
Mariette S - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike rustige en mooi plek om te bly.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Mariette vir jou positiewe terugvoer! Dit word baie waardeer.
Kom kuier gerus weer.
Johanette J - Feb 2023
Algehele gradering
Hemelsbreed is die mooiste plaas. Stil, rustig en vir natuurliefhebbers 'n paradys.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe review Johanette! Was lekker om julle te ontvang hier op Hemelsbreed.
Johan G - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld met die mooiste tuine en uitsig.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou review Johan. Jammer die grondpad het jou verontrief. Ek glo die verblyf het darem opgemaak daarvoor.
Ainsley M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, goed versorgde woning en baie vriendelike gasvrou.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Ainsley baie dankie vir jou positiewe kommentaar! Jou moeite om n resensie te doen word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Estelle
Amanda B - Okt 2022
Algehele gradering
Beeldskone omgewing, eiendom en huis baie netjies, met baie attention to detail.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Amanda, ek waardeer jou terugvoering so baie. Dankie vir jou positiewe resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Wanda P - Okt 2022
Algehele gradering
Breathtaking.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Wanda soveel dankie vir jou lekker resensie!
Dis heerlik om mense soos julle te ontvang.
Martin U - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige landskap en ideale wegbreek venue.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar Martin! Was lekker om julle te ontmoet.
x
Tersia L - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Tersia, baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te doen. Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Chris S - Aug 2022
Algehele gradering
Was a fantastic getaway weekend with the family. On arrival there was fresh milk and fruit and the fire was going when we arrived so the house was warm and welcoming.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Chris, thank you so much for your positive review. It is much appreciated.
Alicia H - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Alicia duisend dankies vir die moeite om n review vir ons te doen. Ons waardeer jou positiewe terugvoer so baie.
Vriendelike groete,
Estelle
Anita K - Jul 2022
Algehele gradering
Cozy, peaceful and welcoming.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Anita, baie dankie vir die moeite om n review te doen vir ons!
Ek is bly julle het die plaas geniet.
Tracy D - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite om n review te doen tracy. Jou terugvoer word baie waardeer!
Vriendelike groete,
Estelle
Natasha M - Jul 2022
Algehele gradering
Kalm, cosy en sielerus.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Natasha, ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om te sien hoe julle die perde geniet.
Leslee D - Jun 2022
Algehele gradering
Perfection. Tranquil and beautiful setting.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback Leslee. It was great having you visit.
Celeste J - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie baie Celeste. Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly. Julle is baie welkom om weer te kom kuer.
Ilse I - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike, rustige kuier in die mooiste gebied.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Ilse, dit word baie waardeer. Kom kuier gerus weer met daardie babatjie.
Christine V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige kothuis tussen die berge.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Christine. Dit word waardeer.
Nicolaas E - Apr 2022
Algehele gradering
Was fantasties. Dis ongelooflik mooi, en ons gasheer was bitter vriendelik. Sal beslis terugkeer.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Nicolaas. So bly julle het die plek geniet.
Desmond W - Feb 2022
Algehele gradering
We had a fabulous and will definitely come back in future.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks Desmond for your positive review.
Much appreciated!
Michelle L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantaties.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir die moeite om 'n resensie te doen vir ons Michelle. Dit word opreg waardeer. E
Madri V - Jan 2022
Algehele gradering
Die rustigheid van die omliggende landskap omvou die Olienhout-huis.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Jou positiewe terugvoering word baie waardeer, dankie Madri. Yes, Schnauzerholics forever!
Christiane F - Okt 2022
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed it. Beautiful cottage and surroundings, everything you need for a good stay.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Christiane, thank you so much for your lovely review.
It is much appreciated.
Talia G - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig. Stil.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Hallo Talia,
Dankie vir jou review. So jammer jy voel ons klieentediens kry nie 5 sterre nie.
Volgende keer probeer ons harder.
Estelle
Heidi L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike en rustige plaaswegbreek.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie Heidi.
Dit word baie waardeer.
Kom kuier gerus weer.
Frances K - Jul 2021
Algehele gradering
Dis regtig soos 'n stukkie Hemel op Aarde.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Frances, jou review word baie waardeer.
Jean-pierre D - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte uit-die-stad-wegbreek.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Jean-pierre vir jou positiewe terugvoer! Dit word waardeer.
xx
Avril P - Jun 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Thanks!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks for your 5 star review Avril. Much appreciated.
Kobus J - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe rewiew Kobus! Dit word baie waardeer.
Jy is baie welkom terug.
x
Patricia K - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing, rustig, stil en prentjiemooi.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Patricia. Was lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle die plek so silwerskoon agtergelaat het.
Bernie W - Jun 2021
Algehele gradering
Dis voorwaar wat ons nodig gehad het, bietjie rustigheid en geen selfoonontvangs. Verder heerlik gekuier.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Ja-nee, die deure is nogal kort. Wonder of die oumense wat vroëer in die eeu daardie huisie gebou het, dalk baie korter as ons was. Nietemin, dit sal lekker wees om julle weer te ontvang.
André S - Jan 2021
Algehele gradering
We had a wonderful experience at Hemelsbreed. The location is truly spectacular with the mountains in the backdrop.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Andre. Was lekker om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer.
Friedrich G - Nov 2021
Algehele gradering
Een puik, fantastiese 4 dae se verblyf op Hemelbreed Farm. 5-ster.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Friedrich baie dankie vir jou lekker terugvoering.
Dit was heerlik om sulke waarderende gaste te ontvang hier op Hemelsbreed.
Vriendelike groete,
Estelle
Arnold S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en inspirerend.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe review Arnold! Dit was lekker om vir jou en Reinette te ontmoet en as gaste te ontvang.
Jacqueline B - Mei 2021
Algehele gradering
Dis hemels!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe review Jackie.
Baie bly dat julle dit geniet het hier op Hemelsbreed.
Hein S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en 'n stil wegbreek.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou review Hein.
Sal lekker wees om julle weer te ontvang.
Nikki P - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie baie dankie vir jou review Nicola! Dit word baie waardeer.
Petro P - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut beeldskoon.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het Witpeer Cottage geniet Petro!
Mark O - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful and peaceful getaway.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Your lovely review is much appreciated, Mark.
Deon D - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties en prentjiemooi!
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou waarderende kommentaar Deon!
Adrian E - Nov 2020
Algehele gradering
Polite, hospitable.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks so much Adrian! Much appreciated.
Gysbert V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Berto. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons.
Jose H - Okt 2020
Algehele gradering
Heavenly, peaceful, gorgeous.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks Jose! Your positive review is much appreciated.
x
Amadea D - Okt 2020
Algehele gradering
Tussen die berge, in die mooiste plaashuis, ideaal vir uitkom in natuur, wegbreek se definisie.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Amadea. Sjoe, jy sê dit so mooi. Ek waardeer dit.
Liezl B - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in ‘n ongelooflike mooi omgewing. Die verblyf verdien 10 uit 10.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Liezl.
Ek waardeer jou positiewe terugvoer.
Melani R - Aug 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Waarde vir geld en vir seker die moeite werd.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Melani!
Waardeer dit baie. Was lekker om vir jou en Muller te ontmoet.
Liesl Z - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect getaway!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Liesl. Jou positiewe kommentaar word so waardeer. Kom kuier gerus weer.
Henda M - Jun 2020
Algehele gradering
Wonderlike, rustige naweek.
Monique B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties, rustig, ongelooflike ligging, gemaklike kothuisie.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Monique. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Jan-sarel K - Aug 2020
Algehele gradering
Die naweek op Hemelsbreed was rêrig 'n belewenis.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Jan! Dit word waardeer.
Estelle
Kobus J - Nov 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Kobus! Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Christel C - Okt 2019
Algehele gradering
Luuksheid met 'n egte plaasgevoel!
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Christel, ek is so bly julle het dit geniet hier by ons.
Alta S - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was hemels.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Alta, dit word so waardeer.
Kom kuier gerus weer!
Jannie V - Jun 2019
Algehele gradering
Hemelsbreed.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Jannie, dit was heerlik om julle en jul geliefdes hier te ontvang.
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. xx
Inge S - Mei 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n rustige wegbreek op 'n pragtige plaas.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Inge, kom kuier gerus weer!
Augusta D - Feb 2019
Algehele gradering
Food for the soul!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kos vir die siel!
Ons gashere was fantasties en hulle het heeltyd gekyk of ons gelukkig en gemaklik was. Die huisie was ten volle toegerus en netjies. Die uitsig is pragtig en ons het die wandelroetes op die rustige plaas geniet. Ek sal beslis teruggaan en sal dit aanbeveel as 'n pragtige wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Augusta vir jou positiewe review, was so lekker om vir jou, Marion en Hazel te ontmoet!
Kingsley H - Nov 2019
Algehele gradering
Great stay! Very beautiful place to rest and recharge and chill with friends.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Beste Kingsley,
Julle is 'n lekker klomp :)
Ons is bly julle het die naweek geniet!
Groete
Estelle
Erika P - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike mense. Een van die beste plekke waar ons nog ooit was.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie baie dankie Erika vir jou review: sjoe, dis 'n mooi kompliment :)
Dit word baie waardeer. x
Rudolf V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar Rudolf. Bly om te hoor die beddens was gerieflik.
Vriendelike groete.
Anika V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties
Leonelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Leonelle, was lekker om julle hier te hê. Dankie dat julle ons Kos-in-die-Bos bygewoon het.
Albert V - Aug 2018
Algehele gradering
Great ervaring met netjiese verblyf, alles wat jy nodig het en vriendelike, goeie diens.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Albert! Baie bly julle het dit geniet.
Adri M - Aug 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf in 'n rustige plaasatmosfeer.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi positiewe review Adri. Was lekker om vir jou, Leon en Emma hier te hê. Julle is enige tyd welkom.
Christian D - Jul 2018
Algehele gradering
Hemel op Hemelsbreed plaas.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou mooi review Christian.
Liesel V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en skoon.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Liesel, was lekker om julle hier te hê. Enige tyd welkom.
Dankie vir die goeie review.
Linda V - Jun 2018
Algehele gradering
Rus.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou resensie Linda. Kom kuier gerus weer.
Amy W - Apr 2018
Algehele gradering
Spectacular surroundings and food for the soul!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks for your positive review, Amy. It was great having you.
Dorette U - Feb 2018
Algehele gradering
Rus en vrede met die mooiste uitsig! Naby genoeg aan dorpie om ook daar te gaan verken.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Ek is bly om te hoor julle het die rus en vrede geniet, Dorette. Dit is wat ons graag wil hoor.
Mary-lynn J - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike stukkie hemel op aarde in die middel van die mooiste berghange. Perfek vir rus en asem haal.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Beste Mary-Lynn,
Baie dankie vir jou moeite om die mooi en positiewe stukkie te skryf oor jul tyd hier by ons. Julle is baie welkom om weer iewers 'n vinnige nawekie in te pas - dalk in die winter as mens die stofies kan brand!
Sharon N - Apr 2018
Algehele gradering
Best way to spend a long weekend - out of town relaxation in a beautiful farm cottage.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks for your lovely review Sharon.
Liezl B - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Liezl, julle is baie welkom om weer te kom kuier!
Ansie V - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut puik!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Beste Ansie,
Baie dankie, wat 'n plesier om jou en jou familie te ontmoet hier op Hemelsbreed. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang!
Wilhelm H - Nov 2017
Algehele gradering
Ontspannend, stil en rustig.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Wilhelm, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer en bring die kinders saam.
Jolize V - Nov 2017
Algehele gradering
Van die oomblik wat ons daar aangekom het, was dit hemels. Voorwaar 'n stukkie paradys!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie Jolize.
Deon V - Nov 2017
Algehele gradering
Beste plek wat ek nog by gebly het.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Sjoe, dankie vir jou mooi resensie, Deon! Dankie ook dat julle die kothuis so netjies gelaat het, dit het nie gelyk of iemand daar gebly het nie!
Louise S - Okt 2017
Algehele gradering
Die beste naweek verblyf wat ek nog geniet het.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie Louise, dit was 'n plesier om jou en jou vriende te ontvang.
Paul R - Okt 2017
Algehele gradering
A pleasant and quiet farm surrounding.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Thanks for your review Paul.
Phillip E - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, goed toegeruste eenheid met asemrowende uitsigte, lekker gerus.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Phillip, dankie vir jou positiewe resensie, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer terug!
Soretha S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Lance G - Aug 2017
Algehele gradering
'n Ideal geleë wegbreekplekkie.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Beste Lance,
Dankie vir die mooi resensie. Bly om te hoor julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer.
Antonie G - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Antonie, dit was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle die huisie so mooi skoon gelaat het.
Melissa M - Jul 2017
Algehele gradering
Vrede.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Melissa. Dit word waardeer. Ek het dit geniet om julle en die seuns daar te hê, net jammer hulle het niks visse gevang nie.
Wilmarie G - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek, knus, gerieflik en perfek!
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Wilmarie! So bly om te hoor dat julle in die toekoms weer sal kom kuier.
Ansie V - Jun 2017
Algehele gradering
Rustige, stylvolle verblyf.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Ansie! Kom kuier gerus weer!
Cor V - Apr 2017
Algehele gradering
Hemels(breed)! Die plaas en huis was net eenvoudig perfek en uiters gerieflik.
Lees meerHemelsbreed Farm se terugvoer
Cor, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Heerlik om te weet ons gaste geniet die huis soveel.
Rika D - Apr 2017
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie, vreedsame stilte.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie, dit het gevoel of ons julle al lankal ken. Julle is welkom om weer te kom, Hemelsbreed se cottages word ook lekker warm gemaak in die winter!
Marie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lieflike plek naby die berge.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Marie,
Baie dankie! En julle is enige tyd welkom om weer te kom rus :)
Simone D - Feb 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en stylvol.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Ek is so bly dat julle kom kuier het Simone. Sterkte met die nuwe baba en min slaap.
Mariette M - Des 2017
Algehele gradering
Rustige oornagplek in die natuur.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Mariette dat julle Hemelsbreed gekies het om jul Kersfees deur te bring. Mag daar mooi herinneringe wees van hierdie spesiale geleentheid.
Hennie V - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n fees.
Natascha C - Des 2017
Algehele gradering
Mooiste oue styl en klassieke dekor met 'n fantastiese gevoel en wonderlik gemaklik.
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Natascha, bly om te hoor julle het lekker gebly :)
Pieter S - Jul 2017
Algehele gradering
Gemakliker as om tuis te wees!
Hemelsbreed Farm se terugvoer
Dankie Wouter. Ek waardeer die terugvoering. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elsenkloof Plaas, Erfdeel 10, Roete 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang