Hennie's House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 840 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hennie's House is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorg-geriewe wat ideaal geleë is in die veilige Point Village in Mosselbaai. Point Village is naby Mosselbaai se middedorp en is ook stapafstand vanaf verskeie restaurante en strande.
Die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 badkamers het elk 'n stort en bad. Verder is daar DStv, braaigeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die onderste verdieping beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en bad. Verder is daar ook DStv en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Blandstraat 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hennie's House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang