Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herbertdale Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Oane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Herbertdale Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Harry D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D

Baie lekker oorslaapplek.

Het aan alle verwagtinge voldoen.

Thaynne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaynne P

It was a most comfortable stay. Very clean and well maintained. Would recommend to friends and colleagues.

The generator is a true blessing during load shedding.

Jenny W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W

Great stay at Herbertdale Guesthouse.

Very comfortable accommodation, friendly staff and safe parking. Was great to have the backup generator during loadshedding. Tasty breakfast delivered to my room was a treat. Would definitely stay at Herbertdale Guesthouse again and recommend to anyone needing to stay in Kokstad.

Patricia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D

Heerlike, ontspanne atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, het 2 nagte daar spandeer en sal beslis weer daar bespreek. Baie vriendelik ontvang en kamers is netjies en gerieflik.

Johann A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Pragtig. Wow! Baie netjies.

'n Baie netjiese oornag en vriendelike plek. 'n Klein geheim wat weggesteek is. Baie dankie vir die oornag.

Jelliot H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelliot H

Good sleepover.

Had ample parking for the trailer. Good place and clean.

Johann C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C

Vriendelik ontvang en plek was baie netjies gewees.

Daar was veilige parkeerplek vir motor en was naby aan kamer gewees.

Wynand P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Veilig, vriendelik, waarde vir geld en baie netjies.

Ons het slegs daaroor nag, maar die personeel en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam alles was netjies en skoon. Daar is ook nie vrees oor veiligheid nie en die generator het veral gehelp met die beurtkrag om all ons fone en laptops te laai.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Wynand. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Ek hoop julle het 'n wonderlike vakansie in T.O Strand en dat julle lekker rus.

Voorspoed vir die nuwe jaar.

Herbertdale Guesthouse
Judith V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

A short but very pleasant and friendly stay.

Didn't know what to expect especially as a "non-selfcatering" couple but were so genuinely surprised. Owner and helpers made us feel so much at home. Another great experience in SA which we will never forget and "plapper" to all our friends.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

It was an absolute pleasure meeting you and your husband Judith. Thank you for choosing us. I hope you enjoyed your tour through our beautiful country.

Herbertdale Guesthouse
Lyn C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lyn C

Clean, comfortable accommodation. Safe and secure parking. Owner was friendly and very helpful.

My husband developed a medical problem en route and the owner went out of her way assisting us to get an appointment with a doctor. The breakfast was good but on the expensive side.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your feedback Lyn. It was lovely meeting you.
We hope to see you again soon!

Herbertdale Guesthouse
Jaco C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Goed geleë en baie netjies.

Sien sterre.

James V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James V

Overnight while travelling to Eastern Cape from Durban

We had a lovely stay at Herbertdale. The room was neat and well appointed. We felt safe and could unwind while travelling. Very friendly and helpful hostess. Will definitely stay there again and can highly recommend it to anyone travelling through the Kokstad area.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Good day James
Thank you for choosing Herbertdale! It was a pleasure meeting you. We hope to see you again sometime in the near future!
Kindest Regards
Oane

Herbertdale Guesthouse
Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Kamers netjies en gerieflik. Ontbyt was onvoldoende.

Die ontbyt was onvoldoende.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Deon
Ek het jou resensie gesien en ek is jammer om te sien dat jou ervaring nie positief was nie.
Ons het 'n nuwe bestuur by Herbertdale en het baie veranderinge aangebring.
Ek hoop van harte om jou te ontmoet en jou vorige ervaring te verbeter!!
Vriendelike groete
Oane
Eienaar en bestuurder

Herbertdale Guesthouse
Nomihla K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomihla K

Very comfortable.

Lovely place with privacy. We had an awesome stay!

Cheryl C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C

Very comfortable.

Well appointed and comfortable stay.

Michiel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel S

Veilige netjiese verblyf.

Wat 'n aangename verrassing was Herbertdale gastehuis nie. Stil en rustige omgewing en vriendelike personeel.

Hendrik E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E

Vriendelike personeel.

Personeel kon/wou nie Afrikaans praat nie. Die kamer was om 15:00 nie gereed nie en ons moes wag, alhoewel die personeel 'n alternatiewe kamer aangebied het. Verder was alles baie goed.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying with us.
Unfortunately, the staff do not speak Afrikaans but they understand it. I am the only one that speaks Afrikaans.
I am so sorry your room was not ready, I sincerely apologize.
It was a fellow guest that woke you up at that hour.

Herbertdale Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dale F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dale F

Simple and clean.

Loads of parking, clean, neat and cost effective. Had someone wake us at 3 AM trying to get a massive trailer out of the narrow driveway, not sure if it was a fellow guest or someone else?

Danie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S

Vir 'n paar Rand meer gaan bly eerder by 'n ander hotel net buite Kokstad.

Prys was hoog vir wat ons gekry het. Die ander hotel bied baie beter akkommodasie vir 'n paar Rand meer.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning.
Herbertdale het nuwe bestuur en ons diens is van uiterste belang en ons neem u kommentaar baie ernstig op.
Dankie vir die terugvoer en ons hoop om u weer te sien.

Herbertdale Guesthouse
Wikus C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Absoluut die beste.

Persoonlike aanslag van ontvangsdame Dawn fantasties. Pragtige plek. Skoon. Was regtig lekker om daar te oornag.

Sydney G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney G

Baie mooi en netjiese plek!

As ek een ietsie mag negatief oor wees: kry iemand anders se take-away menu as Debonairs! Ons het 40 minute gesukkel net om ons bestelling oor die foon te gee! Die plek self is regtig aan te beveel. Sal enige iemand soontoe verwys!

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Beste Sydney,

Baie dankie vir jou en jou span wat hier oornag het, julle is regtig 'n aangename klomp mense gewees. Ek neem kennis oor die wegneemete en sal dit beslis opneem met Debonairs.

Mag die Here julle werklik seën in die groot bydrae wat jul gee tot die gemeenskap!

Herbertdale Guesthouse
Adriaan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

An absolute God Blessed accommodation with fantastic service and people.

This was one amazing stay with up most professional staff and best experience ever. This is thee best guest house in town.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

It was a pleasure accommodating you, your wife to be and parents. You were such pleasant and easy going guests, may our Lord continue to bless you guys.

Herbertdale Guesthouse
Andre T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Netjiese en ruim verblyf.

Ons verblyf was heerlik by Herbertdale. Sou graag net vroeër wou kon inboek aangesien ons eers na 3 pm kon inboek en maar daar rond moes hang van 13h50 aangesien kamers nog nie skoongemaak was nie. Bad se warmwaterkraan het ook nie heel lekker gewerk nie maar eienaar is bewus gemaak en sal die aanspreek. Stort was baie lekker sterk warm water.

Gunther K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther K

Baie lekker, sal weer daar bly.

Baie netjies, aangename verblyf gehad, sal weer daar bly.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Hi Gunther, ek is bly om te hoor julle is veilig tuis. Maak asseblief gou weer so, ons sal graag weer tot jul diens wil wees.

Herbertdale Guesthouse
Jurie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G

Uitstekende opsie vir oornagverblyf.

Vriendelik ontvang. Netjiese verblyf met 'n baie mooi ligging. Sal beslis weer daar oorbly indien in die omgewing.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Jurie, baie dankie dat jul Herbertdale gekies het om jul kop neer te lê. Dit was aangenaam om julle hier te hê. Mag 2018 vir jul groot beloftes en seën inhou, groete Sophia.

Herbertdale Guesthouse
Joe V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V

Warm and friendly.

A pleasant, neat and friendly overnight stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlik en vriendelik.

Aangename, netjiese en vriendelike oornagverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K

Great.

Baie lekker gebly en kos goed.

Sue M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue M

Dit was baie ontspannend.

Ons was vriendelik ontvang. Sal die plekkie aanbeveel.

Herbertdale Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het om te oornag, sien werklik daarna uit om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete, Sophia

Herbertdale Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 129, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxYzMwNDVlLTUwNjAtNDI5Mi1hMTk4LWVjOTUyOTkxZDE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 129 Hope Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.542177224245 29.41891051157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang