Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herdershuisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Herdershuisie bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n rustige veeplaas 5 km van Vredendal af.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Ander geriewe sluit lugversorging, 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke in. Die verblyf het ook goeie selfoonopvangs.

Daar is 'n beskutte buitebraai-area met braaigeriewe. Gaste kan ook aan die plaasaktiwiteite deelneem en die plaasdiere besoek indien reëlings vooraf met die eienaar getref is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gerda J
5.0
Gerieflik, rustig en vreedsaam. Herdershuisie is 'n rustige wegbreekplek in 'n gejaagde lewe. Die huisie is op 'n plaas en is omring met diere en land...
Sien meer
Sep 2024
Joey K
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker om weer te kom. Baie dankie, ons het lekker gebly, vriendelik ontvang en geen misverstande rondom verblyf en geriewe. Was vir ons 'n ander ...
Sien meer
Sep 2024
Marietha M
5.0
Alles pragtig skoon en netjies met al die nodige geriewe. Ek en my pa het baie lekker gebly! Ons was lekker moeg na ons lang reis en kon 'n warm stort...
Sien meer
Sep 2024
Carolyn A
5.0
If you enjoy the farmlife, this is just quaint and special. Easy living, restful, and functional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Brenda B
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. Awesome experience, host was amazing and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herdershuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47db88f805aa46e47747399c63b85b8cfc6eaa40a35ba7a5719149d1c0f659993820a8f83e7bc2695966bc74a3463b08fa4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Concordia Farm Volhard Boerdery 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.653003825904 18.459233174255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang